Huur ’n concierge-diens

Kom ons spaar jou tyd en moeite en soek jou ryding namens jou!

  • Fabrikaat
    • Abarth
    • Ac
    • Alfa Romeo
    • Aprilia
    • Ashok Leyland
    • Asia Wing
    • Aston Martin
    • Audi
    • Austin-healey
    • B.a.w
    • BAIC
    • Bajaj
    • Bentley
    • Beta
    • Big Boy
    • Big Boy
    • Big Dog
    • Bimota
    • Birkin
    • BMW
    • BMW Motorbikes
    • Bombardiercanam
    • Boss Hoss
    • Brc Moto
    • Bsa
    • Buell
    • BYD
    • Cagiva
    • Can-am
    • CFMOTO
    • Changan
    • Chery
    • Chevrolet
    • Chrysler
    • Citroen
    • Daewoo
    • Daihatsu
    • Daimler
    • Datsun
    • De Tomaso
    • DFSK
    • Dodge
    • Dongfeng
    • Ducati
    • Eicher
    • FAW
    • Ferrari
    • Fiat
    • Ford
    • Foton
    • Fuso
    • GAC Motor
    • Ganelec
    • Gas Gas
    • Gas Gas
    • Geely
    • Gmc
    • GWM
    • Harley Davidson
    • Haval
    • Hero
    • Hino
    • Honda Cars
    • Honda Motorbikes
    • Hummer
    • Husqvarna
    • Hyundai
    • Icaur
    • Indian
    • Ineos
    • Infiniti
    • Isuzu
    • Italjet
    • Iveco
    • JAC
    • Jaecoo
    • Jaguar
    • Jba
    • Jeep
    • Jetour
    • Jinbei
    • JMC
    • Kawasaki
    • Kayo
    • KIA
    • KTM
    • Lamborghini
    • Lancia
    • Land Rover
    • LDV
    • Leapmotor
    • Lepas
    • Lexus
    • Lotus
    • Mahindra
    • Maserati
    • Maybach
    • Mazda
    • Mclaren
    • Mercedes-Benz
    • MG
    • Mini
    • Mitsubishi
    • Montesa
    • Morgan
    • Moto Guzzi
    • Mv Agusta
    • Nissan
    • Noble
    • Norton
    • Omoda
    • Omodaold
    • Opel
    • Peugeot
    • Piaggio
    • Polaris
    • Polini
    • Porsche
    • Proton
    • Qj Motor
    • Quadro
    • Rambler
    • Renault
    • Rolls Royce
    • Rolls-royce
    • Rover
    • Royal Enfield
    • Saab
    • Scania
    • Seat
    • Secma
    • Shelby
    • Smart
    • Ssangyong
    • Subaru
    • Sunbeam
    • Suter
    • Suzuki Cars
    • Suzuki Motorbikes
    • Sym
    • Tata
    • Toyota
    • Triton
    • Triumph
    • UD Trucks
    • Ultima
    • US Trucks
    • Valiant
    • Vespa
    • Victory
    • Volkswagen
    • Volvo
    • Yamaha
  • Model
    • Variant
      • Ratkastipe
        • Handrat
        • Outomaties
      • Provinsie
        • Gauteng
        • KwaZulu-Natal
        • Limpopo
        • Mpumalanga
        • Noord-Kaap
        • Noordwes
        • Oos-Kaap
        • Vrystaat
        • Wes-Kaap
      • Toebehore
      • Stuur hom vir ons!

      STUURWIEL
      CONCIERGE-DIENS

      Concierge-diens vir jou ryding

      Dit moet opwindend wees om ’n nuwe ryding aan te skaf – nie vol stres nie. Ons concierge-diens vir jou ryding is ontwerp om die hele proses te fasiliteer, jou ekspertleiding te gee, jou tyd te spaar en te verseker dat jy die regte ryding teen die regte prys kry.

      Wat is ’n concierge-diens vir rygoed?

      Ons concierge-diens is ’n pasgemaakte rydingkoopervaring waar óns die harde vir jou doen. Van die opspoor van die perfekte ryding tot die uitsorteer van die papeirwerk – ons doen dit namens jou sodat die proses glad, deursigtig en moeitevry vir jou verloop. Ons haal die raaiwerk uit jou reis en gee jou selfvertroue met elke tree van die reis.

      Wat is ingesluit?

      As jy ons concierge-diens vir rygoed kies, kry jy:

      Rydingopsporing

      Ons kry die beste opsies, gebaseer op jou behoeftes, voorkeure en begroting.

      Ekspertadvies

      Ons gee leiding oor modelle, pryse en markwaarde.

      Transaksie-
      onderhandeling

      Ons maak werk daarvan om die beste moontlike transaksie vir jou verseker.

      Voertuigondersoeke

      Hulp met die verifiëring van die ryding se toestand en geskiedenis (waar van toepassing).

      Finansiële hulp

      Ons help om finansiering vir jou ryding te kry wat by jou behoeftes pas.

      Waarborge

      Ons verleen hulp met die verkryging van waarborge vir bykomende gemoedsrus (as jy dit sou verkies)

      Versekering

      Ons bied leiding om die regte versekering teen die beste pryse te beding.

      Hulp met papierwerk

      Ons handelaarvennote en -verskaffers hanteer al die papierwerk.

      Aflewering-
      koördinering

      Ons bied ondersteuning as jy jou nuwe ryding moet kom haal of as ons dit moet aflewer.

      Waarom behoort jy ons concierge-dienste te gebruik?

      • Spaar tyd en vermy ’n soektogergernis.
      • Trek voordeel uit ekspertondersteuning en -bedryfskennis.
      • Geniet ’n vaartbelynde, geriefliker koopproses.
      • Kry gemoedsrus in die wete dat alles namens jou gedoen word.

      SUKSES!

      Baie dankie vir jou navraag. Ons sal jou binnekort kontak.

      Gaan terug webtuiste toe.
      KYK HIERNA

      KOOP OF VERKOOP JOU VOERTUIG – DIE SLIM MANIER

      Op soek na 'n splinternuwe voertuig!
      Ons Voertuig Concierge diens neem die stres uit die koopproses deur die regte voertuig vir jou te vind en namens jou met ons betroubare handelaarsnetwerk te onderhandel. Dit bespaar jou tyd, geld en onnodige moeite.

      Wil jy jou voertuig verkoop!
      Ons is aktief op soek na lae kilometer, uitstekende gehalte voertuie, veral dié wat gemiddeld minder as 15 000 km per jaar ry. Ons bied 'n deursigtige, moeitevrye proses met mededingende aanbiedinge, sodat jy jou voertuig vinnig, maklik en teen die beste moontlike waarde kan verkoop.
      Help

      Hoe kan ons Jou help?

      BEKYK VERGELYKINGS

      VERGELYK RYGOED

      Jy het rygoed gekies.

      Geen rygoed is bygevoeg om te kan vergelyk nie

      Sluit Vergelyk

      VEELVULDIGE REKENINGS GEVIND Close button

      Ons het verskeie rekenings gevind wat aan dié e-posadres gekoppel is.
      Kies asseblief ’n rekening om in te teken:

        CHANGECARS logo
        Concierge service logo

        Voertuignavraagterugvoer

        • Kies ’n opsie, asseblief.
        • Kies ’n opsie, asseblief.
        • Kies ’n opsie, asseblief.
        • Kies ’n opsie, asseblief.
        • Kies ’n opsie, asseblief.
        • Ek is nie ’n blikbrein nie. Stuur hom vir ons! Klik asseblief dié boksie.
        CHANGECARS logo
        Concierge service logo

        TERUGVOER: HELP MY SOEK

        • Kies ’n opsie, asseblief.
        • Kies ’n opsie, asseblief.
        • Kies ’n opsie, asseblief.
        • Kies ’n opsie, asseblief.
        • Kies ’n opsie, asseblief.
        • Ek is nie ’n blikbrein nie. Stuur hom vir ons! Klik asseblief dié boksie.
        CHANGECARS logo
        Concierge service logo

        Logo
        Concierge service logo
        Close button

        Jou ryding is suksesvol opgelaai!

        Ons het ’n e-pos aan jou gestuur. Bevestig asseblief jou e-posadres.

        hammer-icon

        Geluk, hoor!

        Keer terug webtuiste toe.