Boer soek ’n bakkie

Op soek na die perfekte bakkie? Of jy nou ’n stewige, betroubare werkesel soek of ’n stylvolle dubbelkajuit vir elke dag se ryery, STUURWIEL is die perfekte platform om sowel nuwe as gebruikte bakkies op te spoor wat in Suid-Afrika te koop is. Ons maak die bakkiekoopproses maklik en eenvoudig, veilig en sonder rompslomp deur jou in kontak te bring met uitsluitlik franchise-goedgekeurde handelaars – sodat jy met algehele vertroue kan koop.

Suid-Afrikaners is gek oor hul bakkies. Van die taai Toyota Hilux tot die kragtige Ford Ranger – dié bakkies is gebou vir ons paaie, ons avonture en ons industrieë. Maar met so baie opsies om vanuit te kies, is dit oorweldigend om die regte een teen die regte prys te kry. Dis waar STUURWIEL inkom: Ons betroubare platform is ontwerp om jou soektog makliker te maak deur jou slegs geverifieerde lystings te wys van handelaars wat jy kan vertrou.

Kry jy nie die droombakkie waarna jy op soek is nie?

6877 resultate
Beloer jou filters

FILTREER Bakkies

R 0 R 5500000
0 km 1040000 km
1957 2026
Wys my wat julle het
KYK HIERNA

KOOP OF VERKOOP JOU VOERTUIG – DIE SLIM MANIER

Op soek na 'n splinternuwe voertuig!
Ons Voertuig Concierge diens neem die stres uit die koopproses deur die regte voertuig vir jou te vind en namens jou met ons betroubare handelaarsnetwerk te onderhandel. Dit bespaar jou tyd, geld en onnodige moeite.

Wil jy jou voertuig verkoop!
Ons is aktief op soek na lae kilometer, uitstekende gehalte voertuie, veral dié wat gemiddeld minder as 15 000 km per jaar ry. Ons bied 'n deursigtige, moeitevrye proses met mededingende aanbiedinge, sodat jy jou voertuig vinnig, maklik en teen die beste moontlike waarde kan verkoop.
BEKYK VERGELYKINGS

VERGELYK RYGOED

Jy het rygoed gekies.

Geen rygoed is bygevoeg om te kan vergelyk nie

Sluit Vergelyk

VEELVULDIGE REKENINGS GEVIND Close button

Ons het verskeie rekenings gevind wat aan dié e-posadres gekoppel is.
Kies asseblief ’n rekening om in te teken:

    CHANGECARS logo
    Concierge service logo

    Voertuignavraagterugvoer

    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Ek is nie ’n blikbrein nie. Stuur hom vir ons! Klik asseblief dié boksie.
    CHANGECARS logo
    Concierge service logo

    TERUGVOER: HELP MY SOEK

    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Ek is nie ’n blikbrein nie. Stuur hom vir ons! Klik asseblief dié boksie.
    CHANGECARS logo
    Concierge service logo

    Logo
    Concierge service logo
    Close button

    Jou ryding is suksesvol opgelaai!

    Ons het ’n e-pos aan jou gestuur. Bevestig asseblief jou e-posadres.

    hammer-icon

    Geluk, hoor!

    Keer terug webtuiste toe.