STUURWIEL maak dit maklik om jou ryding met vertroue te verkoop. Ons betroubare handelaarsnetwerk verbind jou met ernstige kopers, wat jou ryding die maksimum blootstelling gee en jou kanse verhoog om mededingende aanbiedinge te kry. Ons het die hele proses vereenvoudig om ’n maklike, deursigtige en moeitevrye ervaring te verseker, sodat jy helderheid en gemoedsrus van begin tot einde kan ervaar
Lys jou ryding binne 2 minute
Tik ’n paar besonderhede oor jou en jou ryding in, en STUURWIEL sal jou kontak om ’n gratis, verpligtingvrye waardasie te kry
Kry jou geld 1-2-3!
As STUURWIEL jou ryding dadelik koop, kry jy jou geld nog voordat ons jou plek verlaat – geen versteekte kostes nie!
Kry kompeterende aanbiedinge
As STUURWIEL nie jou ryding dadelik koop nie, word jou ryding op ’n handelaars-bieplatform geplaas, waarop geverifieerde handelaars hul aanbiedinge kan plaas
Belangrike dat jy weet
Alle aanbiediinge is aan ’n rydinginspeksie onderhewig, en jy is welkom om enige aanbod enige tyd te aanvaar óf af te wys
Ons het verskeie rekenings gevind wat aan dié e-posadres gekoppel is.
Kies asseblief ’n rekening om in te teken:
Tik asseblief jou nuwe wagwoord in. Dit moet ten minste 8 karakters lank wees.
STUURWIEL is ’n platform vir goedgekeurde handelaars wat aan ’n franchise behoort.
Elke Porsche wat op die STUURWIEL-platform geadverteer word, word eksklusief deur LSM Distributors aangebied, wat 4 Porsche- sentrums in Suid-Afrika het.
Slegs dié Porsche-sentrums kan fabriekswaarborge en ’n Porsche Drive-plan uitreik vir elke ryding wat geadverteer word.
As dit by dié pragtige handelsmerk kom, werk STUURWIEL uitsluitlik met die beste.
E-pos ons by [email protected] as jy daaraan dink om jou goed opgepaste Porsche te verkoop.