GEREELDE VRAE

Motorhandelaar

· Word alle handelaars toegelaat om op dié webtuiste te adverteer?

Beslis nie! Ons het uiters streng kriteria: Jy moet óf ’n franchise-goedgekeurde handelaar wees, óf ’n amptelike invoerder.

· Wat benodig ek om op die STUURWIEL-webtuiste as ’n kwalifiserende handelaar te mag registreer?

Minder as 2 minute van jou tyd, want as jy aan die kriteria hier bo voldoen, vereis ons geen dokumentasie nie.

· Is daar trapsgewyse pryspakkette en limiete op die aantal voertuie wat ons mag adverteer?

Nee, en nee, en beide natuurlik op ’n positiewe noot!

Ons wil hê jy moet soveel voertuie adverteer as wat jy wil en die sukses behaal wat jy van dié webtuiste verdien

Ons bied óf ’n vaste tarief per voertuig wat jy verkoop, óf ’n vaste maandelikse fooi wat met jou ooreengekom word.

· Wat die jaarlikse prysverhoging?

Daar word geen prysverhoging in die vooruitsig gestel tot Januarie 2024 op die vroegste nie.

Ons mik daarna om die getal handelaars op ons webtuiste te laat toeneem, nié ons pryse nie.

· Wat is die minimum kontrakperiode wat beskikbaar is?

Ons vereis glad nie van jou om ’n kontrak te sluit nie.

Ons glo dat daaraan dat ’n kliënte wat voel dat hulle waardeer word in elk geval vir altyd sal wil aanbly. As ons nie daarin slaag om jou só te laat voel nie (en ons sal daarin slaag!), verdien ons dat ons paadjies skei

Voertuigverkoper

· Waarom is die STUURWIEL-platform die nommer 1-platfrom vir my?

Daar is ’n legio redes wat ons vir jou kan gee.

Die belangrikste redes is dat ELKE ENKELE handelaar op hierdie webtuiste ’n handelaar is wat jy kan vertrou en wat amptelike vervaardigersgoedkeuring het.

Daar is geen ander aanlyn platform of diens wat dieselfde kan sê nie.

· Betaal ons enigiets op hierdie platform?

Nee, en dit gaan nooit verander nie.

· Hoe gemaak as ek nie dadelik kry waarna ek op soek is nie?

Jy e-pos bloot email protected en ons sal seker maak dat ons die presiese ryding opspoor waarna jy op soek is.

· Is daar finansiering beskikbaar?

Beslis! Elke handelaar op ons webtuiste bied voertuigfinansiering deur alle groot banke.

· Mag ek my bestaande ryding inruil?

Met STUURWIEL is die antwoord altyd ja. Jou gekose handelaar sal jou daarmee help.

Hulle sal eers jou bestaande ryding waardeer, of e-pos email protected met jou ryding se besonderhede.

KYK HIERNA

KOOP OF VERKOOP JOU VOERTUIG – DIE SLIM MANIER

Op soek na 'n splinternuwe voertuig!
Ons Voertuig Concierge diens neem die stres uit die koopproses deur die regte voertuig vir jou te vind en namens jou met ons betroubare handelaarsnetwerk te onderhandel. Dit bespaar jou tyd, geld en onnodige moeite.

Wil jy jou voertuig verkoop!
Ons is aktief op soek na lae kilometer, uitstekende gehalte voertuie, veral dié wat gemiddeld minder as 15 000 km per jaar ry. Ons bied 'n deursigtige, moeitevrye proses met mededingende aanbiedinge, sodat jy jou voertuig vinnig, maklik en teen die beste moontlike waarde kan verkoop.
Help

Hoe kan ons Jou help?

BEKYK VERGELYKINGS

VERGELYK RYGOED

Jy het rygoed gekies.

Geen rygoed is bygevoeg om te kan vergelyk nie

Sluit Vergelyk

VEELVULDIGE REKENINGS GEVIND Close button

Ons het verskeie rekenings gevind wat aan dié e-posadres gekoppel is.
Kies asseblief ’n rekening om in te teken:

    CHANGECARS logo
    Concierge service logo

    Voertuignavraagterugvoer

    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Ek is nie ’n blikbrein nie. Stuur hom vir ons! Klik asseblief dié boksie.
    CHANGECARS logo
    Concierge service logo

    TERUGVOER: HELP MY SOEK

    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Ek is nie ’n blikbrein nie. Stuur hom vir ons! Klik asseblief dié boksie.
    CHANGECARS logo
    Concierge service logo

    Logo
    Concierge service logo
    Close button

    Jou ryding is suksesvol opgelaai!

    Ons het ’n e-pos aan jou gestuur. Bevestig asseblief jou e-posadres.

    hammer-icon

    Geluk, hoor!

    Keer terug webtuiste toe.