Wie is Discovery Insure?
Discovery Insure bied toonaangewende, omvattende motor en huisversekering, innoverende dienskenmerke, tegnologie van wêreldgehalte en boonop belonings en voordele soos:
- 01
tot 50% van jou brandstofuitgawes elke maand as jy goed bestuur
- 02
impakwaarskuwings wat onmiddellik agterkom as jy in ’n ongeluk is en toepaslike nooddienste ontbied
- 03
geen bybetalings op diefstal of weerverwante eise nie
- 04
tot 25%-korting op ons Drive Me-vennote, soos Uver en Scooter Angels
Met Discovery Insurance ervaar jy veel meer as bloot motorversekering. Geniet ook toonaangewende innovering, uitstaande diens en gevorderde veiligheidskenmerke teen bekostigbare fooie. Ons unieke dekking stel jou ook in staat om deel te word van Discivery Drive, a bestuurdersgedragsprogram wat veilige bestuur beloon en jou veiligheid verseker met kenmerke wat aan die voorpunt staan.
Voltooi die vorm aan die linkerkant en ’n Discovery-konsultant sal jou binnekort kontak.