Meer oor Discovery Insurance
Discovery Insurance is besig om korttermynversekering te herdefinieer met innovasie, tegnologie en gedragswetenskap. Dit is een van Suid-Afrika se versekeraars wat die vinnigste groei, en ons bied omvattende motor-, huis- en reisversekering terwyl ons ook ’n nasie van veilige bestuurders help bou. Ons internasionaal erkende Vitality Drive-program beloon veiliger bestuurdersgedrag, wat ons toewyding bevestig om risiko proaktief te bestuur eerder as om kliënte bloot daarteen te verseker.
Met Discovery Insure kan jy staatmaak op:
- 01
omvattende motorversekering teen hoogs mededingende pryse.
- 02
geen bybetaling nie op weer- of diefstalverwante eise, en as die ongeluk deur ’n versekerde derde party veroorsaak is.
- 03
belonings as jy goed bestuur, byvoorbeeld R1 500 in brandstofbelonings per maand.
- 04
unieke en maklike eisdienste om jou lewe weer naatloos op die regte spoor te kry.
Met Discovery Insurance ervaar jy veel meer as bloot motorversekering. Geniet ook toonaangewende innovering, uitstaande diens en gevorderde veiligheidskenmerke teen bekostigbare fooie. Ons unieke dekking stel jou ook in staat om deel te word van Discivery Drive, a bestuurdersgedragsprogram wat veilige bestuur beloon en jou veiligheid verseker met kenmerke wat aan die voorpunt staan.
Voltooi die vorm aan die linkerkant en ’n Discovery-konsultant sal jou binnekort kontak.