Wanneer ons hier is vir jou:
- Maandag tot Vrydag 08.00 – 17.00
- Saterdag 08.30 – 13.00
- Sondag Gesluit
- Openbare vakansiedae Gesluit
Dit is die plek waar jy uiteindelik die voertuig kan vind wat jy nog altyd wou hê. Ons het ’n uitstekende verskeidenheid nuwe Ford-voertuie en gebruikte voertuie beskikbaar vir jou. Kontak ons vriendelike personeel as jy enige vrae het of leiding nodig het wanneer jy ’n voertuig aankoop. Ons is hier om op enige moontlike manier te help. Ons is opgewonde om jou te beïndruk met ons uitstekende kliëntediens.
Ons het verskeie rekenings gevind wat aan dié e-posadres gekoppel is.
Kies asseblief ’n rekening om in te teken:
Tik asseblief jou nuwe wagwoord in. Dit moet ten minste 8 karakters lank wees.
STUURWIEL is ’n platform vir goedgekeurde handelaars wat aan ’n franchise behoort.
Elke Porsche wat op die STUURWIEL-platform geadverteer word, word eksklusief deur LSM Distributors aangebied, wat 4 Porsche- sentrums in Suid-Afrika het.
Slegs dié Porsche-sentrums kan fabriekswaarborge en ’n Porsche Drive-plan uitreik vir elke ryding wat geadverteer word.
As dit by dié pragtige handelsmerk kom, werk STUURWIEL uitsluitlik met die beste.
E-pos ons by [email protected] as jy daaraan dink om jou goed opgepaste Porsche te verkoop.