Wanneer ons hier is vir jou:
- Maandag tot Vrydag 08.00 – 17.00
- Saterdag 08.30 – 13.00
- Sondag Gesluit
- Openbare vakansiedae Gesluit
Laat ons jou rondwys op ons vertoonlokaalvloer by Action Ford Lichtenburg. Ons ervare en toegewyde personeel is hier om jou met waardevolle advies en leiding by te staan. Ons besef dat die aankoop van ’n voertuig soms ’n oorweldigende proses kan wees. Ons doel is om alles so maklik en stresvry as moontlik te maak. Dit behoort ’n gelukkige ervaring te wees.
Kies jou verkoopsverteenwoordiger van Action Ford Lichtenburg
Kobus Kruger
Begin WhatsApp-gesprek met Kobus
Begin jou WhatsApp-gesprek met Action Ford Lichtenburg
Ons het verskeie rekenings gevind wat aan dié e-posadres gekoppel is.
Kies asseblief ’n rekening om in te teken:
Tik asseblief jou nuwe wagwoord in. Dit moet ten minste 8 karakters lank wees.
STUURWIEL is ’n platform vir goedgekeurde handelaars wat aan ’n franchise behoort.
Elke Porsche wat op die STUURWIEL-platform geadverteer word, word eksklusief deur LSM Distributors aangebied, wat 4 Porsche- sentrums in Suid-Afrika het.
Slegs dié Porsche-sentrums kan fabriekswaarborge en ’n Porsche Drive-plan uitreik vir elke ryding wat geadverteer word.
As dit by dié pragtige handelsmerk kom, werk STUURWIEL uitsluitlik met die beste.
E-pos ons by [email protected] as jy daaraan dink om jou goed opgepaste Porsche te verkoop.