Wanneer ons hier is vir jou:
- Maandag tot Vrydag 08.00 – 17.00
- Saterdag 08.30 – 13.00
- Sondag Gesluit
- Openbare vakansiedae Gesluit
Arnold Chatz Motors het al meer as vyftig jaar in Gauteng bedryf. Vanaf die begin as ’n Alfa Romeo-handelaar in Krugersdorp in 1961, tot die skuif na Craighall in 1969 en die verteenwoordiging van handelsmerke soos Maserati, Renault, Fiat, Nissan en natuurlik Alfa Romeo. Arnold Chatz Motors verteenwoordig vandag die handelsmerke Fiat, Alfa Romeo, Abarth, Jeep, Opel, Peugeot en Citroën vanuit sy tuiste in Constantia Kloof, 15 J.G. Strydomweg.
Ons het verskeie rekenings gevind wat aan dié e-posadres gekoppel is.
Kies asseblief ’n rekening om in te teken:
Tik asseblief jou nuwe wagwoord in. Dit moet ten minste 8 karakters lank wees.
STUURWIEL is ’n platform vir goedgekeurde handelaars wat aan ’n franchise behoort.
Elke Porsche wat op die STUURWIEL-platform geadverteer word, word eksklusief deur LSM Distributors aangebied, wat 4 Porsche- sentrums in Suid-Afrika het.
Slegs dié Porsche-sentrums kan fabriekswaarborge en ’n Porsche Drive-plan uitreik vir elke ryding wat geadverteer word.
As dit by dié pragtige handelsmerk kom, werk STUURWIEL uitsluitlik met die beste.
E-pos ons by [email protected] as jy daaraan dink om jou goed opgepaste Porsche te verkoop.