Auto Italia logo

Auto Italia

Kontak ons

Bel ons! Bel ons! Bel ons!
Wanneer ons hier is vir jou
Close

Wanneer ons hier is vir jou:

  • Maandag tot Vrydag 08.00 – 17.00
  • Saterdag 08.30 – 13.00
  • Sondag Gesluit
  • Openbare vakansiedae Gesluit

Auto Italia

STUURWIEL het dié handelaar vyf sterre gegee. Hulle diens en produkte is uitstekend

Groep: Alfa Dealers, Citroen Dealers, Eastvaal Motor Group, Fiat Dealers, Jeep Dealers, Mahindra Dealers, Peugeot Dealers, Suzuki Dealers

Handelsmerk: Alfa, Citroen, Fiat, Jeep, Mahindra, Suzuki.

Combined Auto Holdings (CAH) is ’n goed gevestigde multi-franchise gebaseer in Middelburg, Mpumalanga. Ons is trots daarop om kliënte se behoeftes te vervul en verwagtinge te oortref. Die handelaar bied uitsonderlike diens deur ons volle aanbod van nuwe en gebruikte voertuie, moderne diensfasiliteite en ’n volledige reeks onderdele. Ons goed-geskoolde en gemotiveerde span sal sorg vir ’n onvergeetlike ervaring by CAH. Ons indrukwekkende en uitgebreide franchise-aanbod sluit in: Auto Italia Fiat en Fiat Professional; Alfa, Jeep, Mahindra, Peugeot, Citroën, Suzuki en Suzuki Groblersdal. Verder bied ons ’n kwaliteit reeks van gebruikte voertuie aan onder Selected 4 U. Welkom by CAH en dankie dat u ons maatskappy gekies het vir u motorbehoeftes.

KYK HIERNA

KOOP OF VERKOOP JOU VOERTUIG – DIE SLIM MANIER

Op soek na 'n splinternuwe voertuig!
Ons Voertuig Concierge diens neem die stres uit die koopproses deur die regte voertuig vir jou te vind en namens jou met ons betroubare handelaarsnetwerk te onderhandel. Dit bespaar jou tyd, geld en onnodige moeite.

Wil jy jou voertuig verkoop!
Ons is aktief op soek na lae kilometer, uitstekende gehalte voertuie, veral dié wat gemiddeld minder as 15 000 km per jaar ry. Ons bied 'n deursigtige, moeitevrye proses met mededingende aanbiedinge, sodat jy jou voertuig vinnig, maklik en teen die beste moontlike waarde kan verkoop.
Help

Hoe kan ons Jou help?

BEKYK VERGELYKINGS

VERGELYK RYGOED

Jy het rygoed gekies.

Geen rygoed is bygevoeg om te kan vergelyk nie

Sluit Vergelyk

VEELVULDIGE REKENINGS GEVIND Close button

Ons het verskeie rekenings gevind wat aan dié e-posadres gekoppel is.
Kies asseblief ’n rekening om in te teken:

    CHANGECARS logo
    Concierge service logo

    Voertuignavraagterugvoer

    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Ek is nie ’n blikbrein nie. Stuur hom vir ons! Klik asseblief dié boksie.
    CHANGECARS logo
    Concierge service logo

    TERUGVOER: HELP MY SOEK

    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Ek is nie ’n blikbrein nie. Stuur hom vir ons! Klik asseblief dié boksie.
    CHANGECARS logo
    Concierge service logo

    Logo
    Concierge service logo
    Close button

    Jou ryding is suksesvol opgelaai!

    Ons het ’n e-pos aan jou gestuur. Bevestig asseblief jou e-posadres.

    hammer-icon

    Geluk, hoor!

    Keer terug webtuiste toe.