Wanneer ons hier is vir jou:
- Maandag tot Vrydag 08.00 – 17.00
- Saterdag 08.30 – 13.00
- Sondag Gesluit
- Openbare vakansiedae Gesluit
Basil Green Ford is geleë op die hoek van Van Riebeecklaan en Aitkenweg, Greenstone, Edenvale. Ons handelaar is regoor die straat van die Greenstone Mall. Ons bedien die Edenvale-gemeenskap en omliggende gebiede al vir meer as 50 jaar, en beskou baie van ons kliënte as familie weens ons langdurige verhoudings. Ons handelaar bied die volle spektrum van motor-dienste aan, en is toegerus om nuwe en gebruikte voertuie te verkoop, voertuie te diens en te herstel, asook kliënte by te staan met finansiering en versekering van voertuie.
Ons het verskeie rekenings gevind wat aan dié e-posadres gekoppel is.
Kies asseblief ’n rekening om in te teken:
Tik asseblief jou nuwe wagwoord in. Dit moet ten minste 8 karakters lank wees.
STUURWIEL is ’n platform vir goedgekeurde handelaars wat aan ’n franchise behoort.
Elke Porsche wat op die STUURWIEL-platform geadverteer word, word eksklusief deur LSM Distributors aangebied, wat 4 Porsche- sentrums in Suid-Afrika het.
Slegs dié Porsche-sentrums kan fabriekswaarborge en ’n Porsche Drive-plan uitreik vir elke ryding wat geadverteer word.
As dit by dié pragtige handelsmerk kom, werk STUURWIEL uitsluitlik met die beste.
E-pos ons by [email protected] as jy daaraan dink om jou goed opgepaste Porsche te verkoop.