Wanneer ons hier is vir jou:
- Maandag tot Vrydag 08.00 – 17.00
- Saterdag 08.30 – 13.00
- Sondag Gesluit
- Openbare vakansiedae Gesluit
Die Eastview Motor Group verkoop trots al meer as 12 jaar gehalte-goedgekeurde gebruikte motors en motorfietse in Suid-Afrika en aangrensende lande soos Swaziland, Lesotho, Mosambiek en Botswana. Ons spog met uitstekende kliëntediens, gehalte-goedgekeurde voertuie en fietse, met top-verkoopsbeamptes wat gereed is om jou bestelling aan te neem. Die Eastview Motor Group is gerieflik in die Mpumalanga-provinsie gevestig in twee strategiese dorpe: die landboustad Mbombela en die nywerheidsdorp Emalahleni. Hierdie strategiese liggings dek ’n groot area van die noordoostelike dele van Suid-Afrika – maar is nie daartoe beperk nie – wat ’n groter bereik vir kliënte moontlik maak en vinnige aflewerings aan ons lojale en steeds groeiende kliëntebasis verseker. Besoek vandag een van ons handelaars en ervaar ware motorkundigheid, of vind ons aanlyn en op alle sosiale media platforms indien jy in kontak wil kom.
Ons het verskeie rekenings gevind wat aan dié e-posadres gekoppel is.
Kies asseblief ’n rekening om in te teken:
Tik asseblief jou nuwe wagwoord in. Dit moet ten minste 8 karakters lank wees.
STUURWIEL is ’n platform vir goedgekeurde handelaars wat aan ’n franchise behoort.
Elke Porsche wat op die STUURWIEL-platform geadverteer word, word eksklusief deur LSM Distributors aangebied, wat 4 Porsche- sentrums in Suid-Afrika het.
Slegs dié Porsche-sentrums kan fabriekswaarborge en ’n Porsche Drive-plan uitreik vir elke ryding wat geadverteer word.
As dit by dié pragtige handelsmerk kom, werk STUURWIEL uitsluitlik met die beste.
E-pos ons by [email protected] as jy daaraan dink om jou goed opgepaste Porsche te verkoop.