Wanneer ons hier is vir jou:
- Maandag tot Vrydag 08.00 – 17.00
- Saterdag 08.30 – 13.00
- Sondag Gesluit
- Openbare vakansiedae Gesluit
Ons is ’n afdeling van Legacy Motor Group (LMG), die leier in die bedryf vir motorverkope en dienste, wat voortdurend die verwagtinge van ons kliënte oortref. Ons strewe is om al die kliëntesegment en hul onderskeie motor- en verwante lewenstylbehoeftes met die beste diens in die klas aan te spreek. (Ons verstaan dat ons kliënt die enigste rede vir ons bestaan is.) Legacy Motor Group se geografiese voetspoor sluit die provinsies Gauteng (die ekonomiese middelpunt van Suid-Afrika), Noordwes (sterk mynbedryf en gemeenskap) en laastens, maar nie minder belangrik nie, Limpopo-provinsie (toegangspoort tot Afrika) in.
Kies jou verkoopsverteenwoordiger van BMW Montana
No sales representatives available
Begin jou WhatsApp-gesprek met BMW Montana
Ons het verskeie rekenings gevind wat aan dié e-posadres gekoppel is.
Kies asseblief ’n rekening om in te teken:
Tik asseblief jou nuwe wagwoord in. Dit moet ten minste 8 karakters lank wees.
STUURWIEL is ’n platform vir goedgekeurde handelaars wat aan ’n franchise behoort.
Elke Porsche wat op die STUURWIEL-platform geadverteer word, word eksklusief deur LSM Distributors aangebied, wat 4 Porsche- sentrums in Suid-Afrika het.
Slegs dié Porsche-sentrums kan fabriekswaarborge en ’n Porsche Drive-plan uitreik vir elke ryding wat geadverteer word.
As dit by dié pragtige handelsmerk kom, werk STUURWIEL uitsluitlik met die beste.
E-pos ons by [email protected] as jy daaraan dink om jou goed opgepaste Porsche te verkoop.