Wanneer ons hier is vir jou:
- Maandag tot Vrydag 08.00 – 17.00
- Saterdag 08.30 – 13.00
- Sondag Gesluit
- Openbare vakansiedae Gesluit
The Supertech Group het vir die eerste keer die grense van KwaZulu-Natal oorgesteek met die suksesvolle oorname van die East London BMW-handelaar. Die pragtige East London is ’n stad wat steeds ’n bietjie van sy ou tradisionele waardes behou het, met ’n tikkie ontspanne bekoring – die poort na die Wild Coast en die Sunshine Coast, en die enigste rivierhawe in Suid-Afrika. Dit is een van die mees aantreklike stede aan die kus, met van die mooiste strande in die wêreld. Bekend as die Buffalo City, lê East London aan die Buffalo-rivier, waar die mense verfrissend vriendelik is en die klimaat oor die algemeen die hele jaar aangenaam bly. In Maart 2019 het BMW East London sy deure vir die eerste keer geopen, met sterk korporatiewe strukture, ’n passievolle visie en fyn aandag aan kliëntesorg en -ervarings. Al hierdie punte is vir baie goed bekend as kenmerke van die Supertech-waardes, en die groep is opgewonde om hierdie aspek na East London te bring. Die premium BMW-handelaar is geleë op die hoek van Pearce Straat en 4de Laan in Berea, ’n wêreldklas-instelling, en die span sien uit na hierdie nuwe hoofstuk vir Supertech.
Ons het verskeie rekenings gevind wat aan dié e-posadres gekoppel is.
Kies asseblief ’n rekening om in te teken:
Tik asseblief jou nuwe wagwoord in. Dit moet ten minste 8 karakters lank wees.
STUURWIEL is ’n platform vir goedgekeurde handelaars wat aan ’n franchise behoort.
Elke Porsche wat op die STUURWIEL-platform geadverteer word, word eksklusief deur LSM Distributors aangebied, wat 4 Porsche- sentrums in Suid-Afrika het.
Slegs dié Porsche-sentrums kan fabriekswaarborge en ’n Porsche Drive-plan uitreik vir elke ryding wat geadverteer word.
As dit by dié pragtige handelsmerk kom, werk STUURWIEL uitsluitlik met die beste.
E-pos ons by [email protected] as jy daaraan dink om jou goed opgepaste Porsche te verkoop.