BMW SUPERTECH NEWCASTLE logo

BMW SUPERTECH NEWCASTLE

Kontak ons

Bel ons!
Wanneer ons hier is vir jou
Close

Wanneer ons hier is vir jou:

  • Maandag tot Vrydag 08.00 – 17.00
  • Saterdag 08.30 – 13.00
  • Sondag Gesluit
  • Openbare vakansiedae Gesluit

BMW SUPERTECH NEWCASTLE

STUURWIEL het dié handelaar vyf sterre gegee. Hulle diens en produkte is uitstekend

Groep: BMW Dealers, Supertech Group

Handelsmerk: BMW

Een van Supertech se blink ligte, BMW Newcastle, het sy deure in April 2015 geopen en was die eerste handelaar wat deur die Supertech Groep oorgeneem is. Omdat die Groep nou ses BMW-handelare besit, was Newcastle se strategiese oorname die eerste ikoniese stap om Supertech die grootste Groep in KwaZulu-Natal te maak. Die handelaar en span het geweldig gegroei van sukses tot sukses, en het selfs die Dealer van die Jaar-toekenning in 2018 gewen – ’n gesogte eerbewys. Die Supertech-direkteure en groepbestuur is uiters trots op die harde werk van die personeel, wat steeds warmte en professionaliteit teenoor al hul kliënte uitstraal. Die kreatiewe gebeure en aktiverings by die handelaar het gereeld kliënte aangemoedig om die handelaar te besoek.

KYK HIERNA

KOOP OF VERKOOP JOU VOERTUIG – DIE SLIM MANIER

Op soek na 'n splinternuwe voertuig!
Ons Voertuig Concierge diens neem die stres uit die koopproses deur die regte voertuig vir jou te vind en namens jou met ons betroubare handelaarsnetwerk te onderhandel. Dit bespaar jou tyd, geld en onnodige moeite.

Wil jy jou voertuig verkoop!
Ons is aktief op soek na lae kilometer, uitstekende gehalte voertuie, veral dié wat gemiddeld minder as 15 000 km per jaar ry. Ons bied 'n deursigtige, moeitevrye proses met mededingende aanbiedinge, sodat jy jou voertuig vinnig, maklik en teen die beste moontlike waarde kan verkoop.
Help

Hoe kan ons Jou help?

BEKYK VERGELYKINGS

VERGELYK RYGOED

Jy het rygoed gekies.

Geen rygoed is bygevoeg om te kan vergelyk nie

Sluit Vergelyk

VEELVULDIGE REKENINGS GEVIND Close button

Ons het verskeie rekenings gevind wat aan dié e-posadres gekoppel is.
Kies asseblief ’n rekening om in te teken:

    CHANGECARS logo
    Concierge service logo

    Voertuignavraagterugvoer

    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Ek is nie ’n blikbrein nie. Stuur hom vir ons! Klik asseblief dié boksie.
    CHANGECARS logo
    Concierge service logo

    TERUGVOER: HELP MY SOEK

    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Ek is nie ’n blikbrein nie. Stuur hom vir ons! Klik asseblief dié boksie.
    CHANGECARS logo
    Concierge service logo

    Logo
    Concierge service logo
    Close button

    Jou ryding is suksesvol opgelaai!

    Ons het ’n e-pos aan jou gestuur. Bevestig asseblief jou e-posadres.

    hammer-icon

    Geluk, hoor!

    Keer terug webtuiste toe.