Botha & Deysel Executive Motors logo

Botha & Deysel Executive Motors

Kontak ons

Bel ons! WhatsApp die agent sommer nou
Wanneer ons hier is vir jou
Close

Wanneer ons hier is vir jou:

  • Maandag tot Vrydag 08.00 – 17.00
  • Saterdag 08.30 – 13.00
  • Sondag Gesluit
  • Openbare vakansiedae Gesluit

Botha & Deysel Executive Motors

STUURWIEL het dié handelaar vyf sterre gegee. Hulle diens en produkte is uitstekend

Handelsmerk: Pre-Owned

Die maatskappy is in 1983 gestig en het vir 34 opeenvolgende jare die ABSA-toekenning vir die Top Tweedehandse Handelaar ontvang. Ons koop en verkoop kwaliteit voorafbesit voertuie teen die beste pryse. Met ongeveer 350 gebruikte voertuie bied ons ’n uitgebreide keuse – van ligte passasiersvoertuie, SUV's, 4x4’s tot busse. Ons is goedgekeur deur alle groot banke en finansiële instellings. Versekering kan op ons perseel gereël word. Ons lewer landswyd af. Ons het ’n betroubare verkoopspan wat uitstekende diens kan waarborg – hulle is bekwaam, ervare en wag om van jou te hoor. Ons ondervinding en toekennings spreek vanself. Stel ons nou op die proef!

resultate Terug na Handelaar
Beloer die filters
Filtreer volgens
KYK HIERNA

KOOP OF VERKOOP JOU VOERTUIG – DIE SLIM MANIER

Op soek na 'n splinternuwe voertuig!
Ons Voertuig Concierge diens neem die stres uit die koopproses deur die regte voertuig vir jou te vind en namens jou met ons betroubare handelaarsnetwerk te onderhandel. Dit bespaar jou tyd, geld en onnodige moeite.

Wil jy jou voertuig verkoop!
Ons is aktief op soek na lae kilometer, uitstekende gehalte voertuie, veral dié wat gemiddeld minder as 15 000 km per jaar ry. Ons bied 'n deursigtige, moeitevrye proses met mededingende aanbiedinge, sodat jy jou voertuig vinnig, maklik en teen die beste moontlike waarde kan verkoop.
Help

Hoe kan ons Jou help?

BEKYK VERGELYKINGS

VERGELYK RYGOED

Jy het rygoed gekies.

Geen rygoed is bygevoeg om te kan vergelyk nie

Sluit Vergelyk

VEELVULDIGE REKENINGS GEVIND Close button

Ons het verskeie rekenings gevind wat aan dié e-posadres gekoppel is.
Kies asseblief ’n rekening om in te teken:

    CHANGECARS logo
    Concierge service logo

    Voertuignavraagterugvoer

    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Ek is nie ’n blikbrein nie. Stuur hom vir ons! Klik asseblief dié boksie.
    CHANGECARS logo
    Concierge service logo

    TERUGVOER: HELP MY SOEK

    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Ek is nie ’n blikbrein nie. Stuur hom vir ons! Klik asseblief dié boksie.
    CHANGECARS logo
    Concierge service logo

    Logo
    Concierge service logo
    Close button

    Jou ryding is suksesvol opgelaai!

    Ons het ’n e-pos aan jou gestuur. Bevestig asseblief jou e-posadres.

    hammer-icon

    Geluk, hoor!

    Keer terug webtuiste toe.