Wanneer ons hier is vir jou:
- Maandag tot Vrydag 08.00 – 17.00
- Saterdag 08.30 – 13.00
- Sondag Gesluit
- Openbare vakansiedae Gesluit
Chery Boksburg is geleë by 16 Cynthiaweg, Bardene, Boksburg. Ons motorhandelaar is reg oorkant die East Rand Mall. Ons bied die volle reeks motorverwante dienste aan en is toegerus om nuwe en tweedehandse voertuie te verkoop, voertuie te diens en te herstel, asook om kliënte te help met finansiering en versekering van voertuie. Ons nuwe motorafdeling is goed voorsien van die nuutste Chery-voertuie, sodat ons ervare sowel as eerste keer kopers kan help om die perfekte voertuig te vind – die model wat hulle wil hê, met die regte spesifikasies, teen ’n bekostigbare prys.
Ons het verskeie rekenings gevind wat aan dié e-posadres gekoppel is.
Kies asseblief ’n rekening om in te teken:
Tik asseblief jou nuwe wagwoord in. Dit moet ten minste 8 karakters lank wees.
STUURWIEL is ’n platform vir goedgekeurde handelaars wat aan ’n franchise behoort.
Elke Porsche wat op die STUURWIEL-platform geadverteer word, word eksklusief deur LSM Distributors aangebied, wat 4 Porsche- sentrums in Suid-Afrika het.
Slegs dié Porsche-sentrums kan fabriekswaarborge en ’n Porsche Drive-plan uitreik vir elke ryding wat geadverteer word.
As dit by dié pragtige handelsmerk kom, werk STUURWIEL uitsluitlik met die beste.
E-pos ons by [email protected] as jy daaraan dink om jou goed opgepaste Porsche te verkoop.