Wanneer ons hier is vir jou:
- Maandag tot Vrydag 08.00 – 17.00
- Saterdag 08.30 – 13.00
- Sondag Gesluit
- Openbare vakansiedae Gesluit
Beleef die uiteindelike bestuursgenot saam met Chery Carnival, jou bestemming vir stylvolle en gemaklike voertuie. Sedert ons deure in Julie 2022 geopen het, is ons toegewyd daaraan om kundige motoroplossings in Johannesburg te bied. Ons is meer as net ’n motorhandelaar — ons bied ook omvattende voertuig-herstel- en onderhoudsdienste aan. Ontdek ’n nuwe standaard van motoruitnemendheid saam met Chery Carnival
Ons het verskeie rekenings gevind wat aan dié e-posadres gekoppel is.
Kies asseblief ’n rekening om in te teken:
Tik asseblief jou nuwe wagwoord in. Dit moet ten minste 8 karakters lank wees.
STUURWIEL is ’n platform vir goedgekeurde handelaars wat aan ’n franchise behoort.
Elke Porsche wat op die STUURWIEL-platform geadverteer word, word eksklusief deur LSM Distributors aangebied, wat 4 Porsche- sentrums in Suid-Afrika het.
Slegs dié Porsche-sentrums kan fabriekswaarborge en ’n Porsche Drive-plan uitreik vir elke ryding wat geadverteer word.
As dit by dié pragtige handelsmerk kom, werk STUURWIEL uitsluitlik met die beste.
E-pos ons by [email protected] as jy daaraan dink om jou goed opgepaste Porsche te verkoop.