Wanneer ons hier is vir jou:
- Maandag tot Vrydag 08.00 – 17.00
- Saterdag 08.30 – 13.00
- Sondag Gesluit
- Openbare vakansiedae Gesluit
CMH Ford Randburg is u eenstopwinkel vir Ford-voertuie in Randburg. Ons is ’n topklas Ford-handelaar wat hier is om aan al u motorbehoeftes te voldoen. Ons motorhandelaar heg waarde aan diensuitnemendheid en sal die ekstra myl loop om te verseker dat u tyd saam met ons aangenaam en sonder moeite is. Ons doel is om u op die pad te kry – en daar te hou. CMH Ford Randburg is deel van die CMH-groep, ’n JSE-genoteerde maatskappy. Met ’n landwye netwerk van handelaars bied die CMH-groep ongeëwenaarde diens en toegang tot ’n wye reeks nuwe en gebruikte Ford-voertuie.
Ons het verskeie rekenings gevind wat aan dié e-posadres gekoppel is.
Kies asseblief ’n rekening om in te teken:
Tik asseblief jou nuwe wagwoord in. Dit moet ten minste 8 karakters lank wees.
STUURWIEL is ’n platform vir goedgekeurde handelaars wat aan ’n franchise behoort.
Elke Porsche wat op die STUURWIEL-platform geadverteer word, word eksklusief deur LSM Distributors aangebied, wat 4 Porsche- sentrums in Suid-Afrika het.
Slegs dié Porsche-sentrums kan fabriekswaarborge en ’n Porsche Drive-plan uitreik vir elke ryding wat geadverteer word.
As dit by dié pragtige handelsmerk kom, werk STUURWIEL uitsluitlik met die beste.
E-pos ons by [email protected] as jy daaraan dink om jou goed opgepaste Porsche te verkoop.