Wanneer ons hier is vir jou:
- Maandag tot Vrydag 08.00 – 17.00
- Saterdag 08.30 – 13.00
- Sondag Gesluit
- Openbare vakansiedae Gesluit
CMH Mazda is ’n kliëntgerigte, moderne Mazda-handelsgroep met vier takke in Hatfield, Menlyn, Randburg en Umhlanga. Ons bied ’n wye verskeidenheid nuwe en gebruikte Mazda-voertuie aan, met vriendelike en kundige personeel wat daartoe verbind is om ons kliënte die beste moontlike diens te lewer. Of jy nou op soek is na ’n nuwe of gebruikte motor, voertuigdiens, of ’n oorspronklike Mazda-onderdeel, by CMH Mazda het ons dit alles vir jou. Ons het meer as 175 opgelei en ervare werknemers wat hul bes doen om jou ervaring met ons so maklik en stresvry as moontlik te maak. CMH Mazda hou tans verskeie Mazda-modelle in voorraad by ons takke in Gauteng en KwaZulu-Natal. Besoek jou naaste Mazda-handelaar om navrae te doen oor ons aanbiedinge en om ’n toetsrit te reël. Kontak ons ook gerus vir voertuigdiens, herstelwerk en oorspronklike Mazda-onderdele. Ons is hier om jou te help om jou Mazda in top toestand te hou.
Kies jou verkoopsverteenwoordiger van CMH Mazda Umhlanga
No sales representatives available
Begin jou WhatsApp-gesprek met CMH Mazda Umhlanga
Ons het verskeie rekenings gevind wat aan dié e-posadres gekoppel is.
Kies asseblief ’n rekening om in te teken:
Tik asseblief jou nuwe wagwoord in. Dit moet ten minste 8 karakters lank wees.
STUURWIEL is ’n platform vir goedgekeurde handelaars wat aan ’n franchise behoort.
Elke Porsche wat op die STUURWIEL-platform geadverteer word, word eksklusief deur LSM Distributors aangebied, wat 4 Porsche- sentrums in Suid-Afrika het.
Slegs dié Porsche-sentrums kan fabriekswaarborge en ’n Porsche Drive-plan uitreik vir elke ryding wat geadverteer word.
As dit by dié pragtige handelsmerk kom, werk STUURWIEL uitsluitlik met die beste.
E-pos ons by [email protected] as jy daaraan dink om jou goed opgepaste Porsche te verkoop.