Wanneer ons hier is vir jou:
- Maandag tot Vrydag 08.00 – 17.00
- Saterdag 08.30 – 13.00
- Sondag Gesluit
- Openbare vakansiedae Gesluit
By CMH GWM Pinetown is ons trots daarop om die voorste leiers te wees wanneer dit by uitsonderlike kliëntediens kom. Ons GWM-voertuie bied verbeterde rygerief, wêreldwye styl en brandstofdoeltreffendheid. GWM se stedelike ontwerp verseker dat ons voertuie modieus, veilig en betroubaar is. As ’n amptelike Haval- en GWM-handelaar is ons trots om ’n wye verskeidenheid GWM-voertuie aan te bied, met opgeleide personeel wat daarna streef om jou motorkoopervaring by ons maklik en genotvol te maak. Ons bied ’n groot reeks nuwe en gebruikte voertuie aan, en ons het ook ’n uitstekende diensafdeling wat sal verseker dat jou voertuig deur die beste diensadviseurs en hoogs opgelei tegnici versorg word.
Kies jou verkoopsverteenwoordiger van CMH Multi Franchise Pinetown
No sales representatives available
Begin jou WhatsApp-gesprek met CMH Multi Franchise Pinetown
Ons het verskeie rekenings gevind wat aan dié e-posadres gekoppel is.
Kies asseblief ’n rekening om in te teken:
Tik asseblief jou nuwe wagwoord in. Dit moet ten minste 8 karakters lank wees.
STUURWIEL is ’n platform vir goedgekeurde handelaars wat aan ’n franchise behoort.
Elke Porsche wat op die STUURWIEL-platform geadverteer word, word eksklusief deur LSM Distributors aangebied, wat 4 Porsche- sentrums in Suid-Afrika het.
Slegs dié Porsche-sentrums kan fabriekswaarborge en ’n Porsche Drive-plan uitreik vir elke ryding wat geadverteer word.
As dit by dié pragtige handelsmerk kom, werk STUURWIEL uitsluitlik met die beste.
E-pos ons by [email protected] as jy daaraan dink om jou goed opgepaste Porsche te verkoop.