CMH Nissan Hillcrest logo

CMH Nissan Hillcrest

Kontak ons

Bel ons!
Wanneer ons hier is vir jou
Close

Wanneer ons hier is vir jou:

  • Maandag tot Vrydag 08.00 – 17.00
  • Saterdag 08.30 – 13.00
  • Sondag Gesluit
  • Openbare vakansiedae Gesluit

CMH Nissan Hillcrest

STUURWIEL het dié handelaar vyf sterre gegee. Hulle diens en produkte is uitstekend

Groep: CMH Group, Nissan Dealers

Handelsmerk: Nissan

By CMH Nissan Hillcrest kan jy verseker wees van ’n wêreldklas handelaar wat passievol is oor die lewering van uitstekende diens aan jou. Ons het die kundigheid om jou deur verskeie finansieringsopsies te lei en sal seker maak dat die aanbod presies vir jou aangepas is. Jou ervaring by ons is vir ons van die grootste belang – uiteindelik is die koop van ’n motor ’n groot besluit, en ons wil hê dat jy, ons kliënt, waardeer en behoorlik versorg voel. Ons span is net so passievol oor motors soos wat hulle oor jou, ons kliënt, is. Die CMH Nissan Hillcrest-span sien daarna uit om jou by ons handelaar te verwelkom en jou aan die volledige reeks Nissan-voertuie bekend te stel.

KYK HIERNA

KOOP OF VERKOOP JOU VOERTUIG – DIE SLIM MANIER

Op soek na 'n splinternuwe voertuig!
Ons Voertuig Concierge diens neem die stres uit die koopproses deur die regte voertuig vir jou te vind en namens jou met ons betroubare handelaarsnetwerk te onderhandel. Dit bespaar jou tyd, geld en onnodige moeite.

Wil jy jou voertuig verkoop!
Ons is aktief op soek na lae kilometer, uitstekende gehalte voertuie, veral dié wat gemiddeld minder as 15 000 km per jaar ry. Ons bied 'n deursigtige, moeitevrye proses met mededingende aanbiedinge, sodat jy jou voertuig vinnig, maklik en teen die beste moontlike waarde kan verkoop.
Help

Hoe kan ons Jou help?

BEKYK VERGELYKINGS

VERGELYK RYGOED

Jy het rygoed gekies.

Geen rygoed is bygevoeg om te kan vergelyk nie

Sluit Vergelyk

VEELVULDIGE REKENINGS GEVIND Close button

Ons het verskeie rekenings gevind wat aan dié e-posadres gekoppel is.
Kies asseblief ’n rekening om in te teken:

    CHANGECARS logo
    Concierge service logo

    Voertuignavraagterugvoer

    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Ek is nie ’n blikbrein nie. Stuur hom vir ons! Klik asseblief dié boksie.
    CHANGECARS logo
    Concierge service logo

    TERUGVOER: HELP MY SOEK

    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Ek is nie ’n blikbrein nie. Stuur hom vir ons! Klik asseblief dié boksie.
    CHANGECARS logo
    Concierge service logo

    Logo
    Concierge service logo
    Close button

    Jou ryding is suksesvol opgelaai!

    Ons het ’n e-pos aan jou gestuur. Bevestig asseblief jou e-posadres.

    hammer-icon

    Geluk, hoor!

    Keer terug webtuiste toe.