Wanneer ons hier is vir jou:
- Maandag tot Vrydag 08.00 – 17.00
- Saterdag 08.30 – 13.00
- Sondag Gesluit
- Openbare vakansiedae Gesluit
CMH Volvo Cars Fourways is deel van die Volvo Car Corporation, vervaardigers van een van die veiligste motors ter wêreld. Volvo het in 1927 begin motorbou en was sedertdien ’n pionier op die gebied van motorveiligheid. Vandag is ons ’n wêreldwye korporasie met verkoopsmaatskappye in alle groot markte. Ons motors word gebou op die beginsels van veiligheid, gehalte en omgewingsbewustheid. Ons wonderlike personeel sorg dat jy, sodra jy by ons handelaar inkom, reeds deel van ons familie voel. Ons kliënte is vir ons spesiaal; daarom doen ons alles wat moontlik is om hulle ’n wêreldklas-ervaring te bied. Ons het ’n uitstekende reeks Volvo-motors. Ons beskik ook oor ’n fantastiese verskeidenheid gebruikte voertuie. Kontak ons by CMH Volvo Cars Fourways vir meer inligting oor ons wye keuse van Volvo-motors en onderdele, asook ons professionele Volvo-dienste. Ons sien uit daarna om jou binnekort te verwelkom en jou te help om die Volvo-motor te vind wat by jou behoeftes en leefstyl pas.
Ons het verskeie rekenings gevind wat aan dié e-posadres gekoppel is.
Kies asseblief ’n rekening om in te teken:
Tik asseblief jou nuwe wagwoord in. Dit moet ten minste 8 karakters lank wees.
STUURWIEL is ’n platform vir goedgekeurde handelaars wat aan ’n franchise behoort.
Elke Porsche wat op die STUURWIEL-platform geadverteer word, word eksklusief deur LSM Distributors aangebied, wat 4 Porsche- sentrums in Suid-Afrika het.
Slegs dié Porsche-sentrums kan fabriekswaarborge en ’n Porsche Drive-plan uitreik vir elke ryding wat geadverteer word.
As dit by dié pragtige handelsmerk kom, werk STUURWIEL uitsluitlik met die beste.
E-pos ons by [email protected] as jy daaraan dink om jou goed opgepaste Porsche te verkoop.