Wanneer ons hier is vir jou:
- Maandag tot Vrydag 08.00 – 17.00
- Saterdag 08.30 – 13.00
- Sondag Gesluit
- Openbare vakansiedae Gesluit
CMH Volvo Cars Umhlanga, die tuiste van Volvo Motors aan die Noordkus van KZN, is gerieflik geleë in die Gateway-area wat maklik toeganklik is via ’n netwerk van hoofweë en die N2. Ons bied meer as net ’n wêreldklas premium voertuigmerk; ons streef daarna om ’n ervaring vir ons kliënte te skep wat hul verwagtinge oortref. Ons professionele personeel met kundigheid in verkope, diens, onderdele en bykomstighede sal verseker dat al jou behoeftes in ’n moderne, gemaklike en vriendelike omgewing nagekom word. Besoek ons uitstalplek om die reeks Volvo-motors te besigtig en meer daaroor te leer, kyk deur ons seleksie van vorige eienaars se voertuie, of kom net kuier vir ’n geselsie en ’n verfrissing.
Ons het verskeie rekenings gevind wat aan dié e-posadres gekoppel is.
Kies asseblief ’n rekening om in te teken:
Tik asseblief jou nuwe wagwoord in. Dit moet ten minste 8 karakters lank wees.
STUURWIEL is ’n platform vir goedgekeurde handelaars wat aan ’n franchise behoort.
Elke Porsche wat op die STUURWIEL-platform geadverteer word, word eksklusief deur LSM Distributors aangebied, wat 4 Porsche- sentrums in Suid-Afrika het.
Slegs dié Porsche-sentrums kan fabriekswaarborge en ’n Porsche Drive-plan uitreik vir elke ryding wat geadverteer word.
As dit by dié pragtige handelsmerk kom, werk STUURWIEL uitsluitlik met die beste.
E-pos ons by [email protected] as jy daaraan dink om jou goed opgepaste Porsche te verkoop.