Wanneer ons hier is vir jou:
- Maandag tot Vrydag 08.00 – 17.00
- Saterdag 08.30 – 13.00
- Sondag Gesluit
- Openbare vakansiedae Gesluit
Ford Mosselbaai is onlangs geopen omdat ons omgee vir motoring én vir die kliënte wat ons bedien. Ons personeelspan beskik oor 'n wye verskeidenheid vaardighede en bring jare se suksesvolle ervaring in verkope, parte en werkswinkelkennis na ons opwindende nuwe handelaar.
Kies jou verkoopsverteenwoordiger van Ford Mossel Bay
No sales representatives available
Begin jou WhatsApp-gesprek met Ford Mossel Bay
Ons het verskeie rekenings gevind wat aan dié e-posadres gekoppel is.
Kies asseblief ’n rekening om in te teken:
Tik asseblief jou nuwe wagwoord in. Dit moet ten minste 8 karakters lank wees.
STUURWIEL is ’n platform vir goedgekeurde handelaars wat aan ’n franchise behoort.
Elke Porsche wat op die STUURWIEL-platform geadverteer word, word eksklusief deur LSM Distributors aangebied, wat 4 Porsche- sentrums in Suid-Afrika het.
Slegs dié Porsche-sentrums kan fabriekswaarborge en ’n Porsche Drive-plan uitreik vir elke ryding wat geadverteer word.
As dit by dié pragtige handelsmerk kom, werk STUURWIEL uitsluitlik met die beste.
E-pos ons by [email protected] as jy daaraan dink om jou goed opgepaste Porsche te verkoop.