Wanneer ons hier is vir jou:
- Maandag tot Vrydag 08.00 – 17.00
- Saterdag 08.30 – 13.00
- Sondag Gesluit
- Openbare vakansiedae Gesluit
GWM Boksburg is geleë op die hoek van Rondebuld- en Bentelstrate in Boksburg. Ons dealership is oorkant die pad van East Rand Mall. Ons bedien die East Rand-gemeenskap en omliggende areas al vir meer as 7 jaar, en beskou baie van ons kliënte as familie weens ons langtermynverhoudings. Ons dealership bied die volle reeks motor-dienste aan, en is toegerus om nuwe en gebruikte voertuie te verkoop, voertuie te diens en herstel, asook om kliënte te help met finansiering en versekering van voertuie.
Ons het verskeie rekenings gevind wat aan dié e-posadres gekoppel is.
Kies asseblief ’n rekening om in te teken:
Tik asseblief jou nuwe wagwoord in. Dit moet ten minste 8 karakters lank wees.
STUURWIEL is ’n platform vir goedgekeurde handelaars wat aan ’n franchise behoort.
Elke Porsche wat op die STUURWIEL-platform geadverteer word, word eksklusief deur LSM Distributors aangebied, wat 4 Porsche- sentrums in Suid-Afrika het.
Slegs dié Porsche-sentrums kan fabriekswaarborge en ’n Porsche Drive-plan uitreik vir elke ryding wat geadverteer word.
As dit by dié pragtige handelsmerk kom, werk STUURWIEL uitsluitlik met die beste.
E-pos ons by [email protected] as jy daaraan dink om jou goed opgepaste Porsche te verkoop.