Wanneer ons hier is vir jou:
- Maandag tot Vrydag 08.00 – 17.00
- Saterdag 08.30 – 13.00
- Sondag Gesluit
- Openbare vakansiedae Gesluit
Halfway Malanda Toyota bestaan al vir die afgelope 26 jaar as ’n Toyota-handelaar. Ons is ’n medium-grootte handelaar geleë aan die Ou Hoofweg in Umkomaas. Ons het ’n personeelkomplement van 54. Ons verkoop nuwe en gebruikte voertuie en beskik oor ’n ten volle toegeruste werkswinkel en onderdeeldepartement. Ons kernwaarde is om uitstekende kliëntediens te lewer en om mense met respek te behandel.
Ons het verskeie rekenings gevind wat aan dié e-posadres gekoppel is.
Kies asseblief ’n rekening om in te teken:
Tik asseblief jou nuwe wagwoord in. Dit moet ten minste 8 karakters lank wees.
STUURWIEL is ’n platform vir goedgekeurde handelaars wat aan ’n franchise behoort.
Elke Porsche wat op die STUURWIEL-platform geadverteer word, word eksklusief deur LSM Distributors aangebied, wat 4 Porsche- sentrums in Suid-Afrika het.
Slegs dié Porsche-sentrums kan fabriekswaarborge en ’n Porsche Drive-plan uitreik vir elke ryding wat geadverteer word.
As dit by dié pragtige handelsmerk kom, werk STUURWIEL uitsluitlik met die beste.
E-pos ons by [email protected] as jy daaraan dink om jou goed opgepaste Porsche te verkoop.