Wanneer ons hier is vir jou:
- Maandag tot Vrydag 08.00 – 17.00
- Saterdag 08.30 – 13.00
- Sondag Gesluit
- Openbare vakansiedae Gesluit
Deel van die Halfway Toyota-handelaars, een van die grootste onafhanklike handelaarsgroepe in Suid-Afrika. Ons is sedert Augustus 1997 in Howick gevestig. Die handelaar is gerieflik geleë in die KZN-Middellande om die boeregemeenskap te bedien en is slegs 30 kilometer van Pietermaritzburg af. Ons vertoonlokaal spog met nuwe Toyota- en geselekteerde Automark-voertuie. ’n Ervare verkope-span staan gereed om jou te help om die regte Toyota te kies wat by jou behoeftes pas.
Ons het verskeie rekenings gevind wat aan dié e-posadres gekoppel is.
Kies asseblief ’n rekening om in te teken:
Tik asseblief jou nuwe wagwoord in. Dit moet ten minste 8 karakters lank wees.
STUURWIEL is ’n platform vir goedgekeurde handelaars wat aan ’n franchise behoort.
Elke Porsche wat op die STUURWIEL-platform geadverteer word, word eksklusief deur LSM Distributors aangebied, wat 4 Porsche- sentrums in Suid-Afrika het.
Slegs dié Porsche-sentrums kan fabriekswaarborge en ’n Porsche Drive-plan uitreik vir elke ryding wat geadverteer word.
As dit by dié pragtige handelsmerk kom, werk STUURWIEL uitsluitlik met die beste.
E-pos ons by [email protected] as jy daaraan dink om jou goed opgepaste Porsche te verkoop.