Wanneer ons hier is vir jou:
- Maandag tot Vrydag 08.00 – 17.00
- Saterdag 08.30 – 13.00
- Sondag Gesluit
- Openbare vakansiedae Gesluit
Harley-Davidson® Kaapstad het hul deure heropen in Maart 2017 in ’n splinternuwe vertoonlokaal met moderne dekor en toerusting, wat hulle die grootste Harley-Davidson®-handelaar in Afrika maak. As die oudste geregistreerde Harley-Davidson®-handelaar in Suid-Afrika (sedert 1993), het ons ons ou perseel ontgroei en, as ’n wen-span met van die mees ervare mense in die bedryf, het ons die bul by die horings gepak om te verseker dat ons slegs die beste Harley-Davidson®-ervaring en leefstyl aan al ons nuwe en lojale kliënte lewer.
Ons het verskeie rekenings gevind wat aan dié e-posadres gekoppel is.
Kies asseblief ’n rekening om in te teken:
Tik asseblief jou nuwe wagwoord in. Dit moet ten minste 8 karakters lank wees.
STUURWIEL is ’n platform vir goedgekeurde handelaars wat aan ’n franchise behoort.
Elke Porsche wat op die STUURWIEL-platform geadverteer word, word eksklusief deur LSM Distributors aangebied, wat 4 Porsche- sentrums in Suid-Afrika het.
Slegs dié Porsche-sentrums kan fabriekswaarborge en ’n Porsche Drive-plan uitreik vir elke ryding wat geadverteer word.
As dit by dié pragtige handelsmerk kom, werk STUURWIEL uitsluitlik met die beste.
E-pos ons by [email protected] as jy daaraan dink om jou goed opgepaste Porsche te verkoop.