Wanneer ons hier is vir jou:
- Maandag tot Vrydag 08.00 – 17.00
- Saterdag 08.30 – 13.00
- Sondag Gesluit
- Openbare vakansiedae Gesluit
Betree ’n nuwe wêreld van motor-genot met die uitstekende reeks Haval SUV’s en GWM-bakkies beskikbaar by Haval Milnerton. Ons bied premium nuwe voertuie aan, sowel as fantastiese gebruikte modelle. Doen aansoek vir finansiering en begin vandag nog aan ’n nuwe reis! Verken ons webwerf en gee ons ’n oproep wanneer jy gereed is. Ons sien daarna uit om jou motorbehoeftes binnekort met jou te bespreek.
Ons het verskeie rekenings gevind wat aan dié e-posadres gekoppel is.
Kies asseblief ’n rekening om in te teken:
Tik asseblief jou nuwe wagwoord in. Dit moet ten minste 8 karakters lank wees.
STUURWIEL is ’n platform vir goedgekeurde handelaars wat aan ’n franchise behoort.
Elke Porsche wat op die STUURWIEL-platform geadverteer word, word eksklusief deur LSM Distributors aangebied, wat 4 Porsche- sentrums in Suid-Afrika het.
Slegs dié Porsche-sentrums kan fabriekswaarborge en ’n Porsche Drive-plan uitreik vir elke ryding wat geadverteer word.
As dit by dié pragtige handelsmerk kom, werk STUURWIEL uitsluitlik met die beste.
E-pos ons by [email protected] as jy daaraan dink om jou goed opgepaste Porsche te verkoop.