Wanneer ons hier is vir jou:
- Maandag tot Vrydag 08.00 – 17.00
- Saterdag 08.30 – 13.00
- Sondag Gesluit
- Openbare vakansiedae Gesluit
Welkom by Jaguar Land Rover The Glen. As jy daaraan dink om ’n Land Rover aan te skaf, weet ons dat jy die hoogste verwagtinge het – van die voertuig wat jy bestuur en die mense wat jou hiermee help. Ons span bestaan uit toegewyde individue wat omgee, en voortdurend opleiding ontvang om te verseker dat ons jou behoeftes met selfvertroue en kundigheid kan aanspreek. Ons lewer diens van die hoogste gehalte op ’n vriendelike en toeganklike wyse. Daar is baie wat jy reeds hier kan ontdek, en sodra jy jou behoeftes en voorkeure bepaal het, nooi ons jou graag uit na ons moderne handelaarspersoneel en spoggerige vertoonlokaal – ’n ruimte waar jy so tuis sal voel soos in jou eie sitkamer.
Kies jou verkoopsverteenwoordiger van Jaguar Land Rover The Glen
No sales representatives available
Begin jou WhatsApp-gesprek met Jaguar Land Rover The Glen
Ons het verskeie rekenings gevind wat aan dié e-posadres gekoppel is.
Kies asseblief ’n rekening om in te teken:
Tik asseblief jou nuwe wagwoord in. Dit moet ten minste 8 karakters lank wees.
STUURWIEL is ’n platform vir goedgekeurde handelaars wat aan ’n franchise behoort.
Elke Porsche wat op die STUURWIEL-platform geadverteer word, word eksklusief deur LSM Distributors aangebied, wat 4 Porsche- sentrums in Suid-Afrika het.
Slegs dié Porsche-sentrums kan fabriekswaarborge en ’n Porsche Drive-plan uitreik vir elke ryding wat geadverteer word.
As dit by dié pragtige handelsmerk kom, werk STUURWIEL uitsluitlik met die beste.
E-pos ons by [email protected] as jy daaraan dink om jou goed opgepaste Porsche te verkoop.