Wanneer ons hier is vir jou:
- Maandag tot Vrydag 08.00 – 17.00
- Saterdag 08.30 – 13.00
- Sondag Gesluit
- Openbare vakansiedae Gesluit
Besoek Köhler Auto vir al jou motorbehoeftes. Met ’n verskeidenheid handelsmerke, insluitend OMODA | JAECOO, Isuzu en Chery, kan ons kundige verkoops-span jou help om die perfekte voertuig te vind wat by jou leefstyl en begroting pas. Ons ervare diens-tegnici sorg dat jou voertuig glad en betroubaar bly loop. By Köhler Auto is ons toegewyd aan uitsonderlike kliëntediens en langdurige verhoudings. Klik op enige van die handelsmerke hieronder om ons gebruikte motors, nuwe motors, finansiering aansoeke, diensbesprekings en nog baie meer te sien.
Kies jou verkoopsverteenwoordiger van Kohler Auto Used
No sales representatives available
Begin jou WhatsApp-gesprek met Kohler Auto Used
Ons het verskeie rekenings gevind wat aan dié e-posadres gekoppel is.
Kies asseblief ’n rekening om in te teken:
Tik asseblief jou nuwe wagwoord in. Dit moet ten minste 8 karakters lank wees.
STUURWIEL is ’n platform vir goedgekeurde handelaars wat aan ’n franchise behoort.
Elke Porsche wat op die STUURWIEL-platform geadverteer word, word eksklusief deur LSM Distributors aangebied, wat 4 Porsche- sentrums in Suid-Afrika het.
Slegs dié Porsche-sentrums kan fabriekswaarborge en ’n Porsche Drive-plan uitreik vir elke ryding wat geadverteer word.
As dit by dié pragtige handelsmerk kom, werk STUURWIEL uitsluitlik met die beste.
E-pos ons by [email protected] as jy daaraan dink om jou goed opgepaste Porsche te verkoop.