Wanneer ons hier is vir jou:
- Maandag tot Vrydag 08.00 – 17.00
- Saterdag 08.30 – 13.00
- Sondag Gesluit
- Openbare vakansiedae Gesluit
Leach Auto h/a M&I Motors het in 1996 vir die eerste keer sy deure vir kliënte oopgemaak. Die M&I in M&I Motors staan vir Mike en Ivy, en dit is 'n familie-besit besigheid. M&I Motors is gekoop van mnr. Eddie Leach – op daardie stadium was dit ook van die begin af 'n familie-besigheid. Ons het in 1996 begin met ongeveer 5 voertuie op ons vertoonvloer, en tans het ons enige tyd tussen 30 tot 50 voertuie op ons vloer. Dit wissel van goedkoper voertuie tot duurder motors, en sluit sowel nuwe as ouer modelle in. Ons het saam met inflasie gegroei, jaar na jaar, wat dit vir ons moontlik maak om ons eie voorraad van gebruikte voertuie aan te hou. Mike is die hoof voertuigkoper vir M&I Motors, en ons glo daarin om langtermynverhoudings te bou – daarom koop ons ons voertuie van dieselfde verskaffer wat steeds gehalte motors aan Mike lewer. Baie van ons werknemers is al vir baie jare in diens by M&I Motors – sommige met 'n gemiddelde diens van meer as 15 jaar. Ons werknemers is baie toegewyd aan ons, en daarvoor sê ons gereeld dankie. Hulle word deel van ons steeds-groeiende familie.
Ons het verskeie rekenings gevind wat aan dié e-posadres gekoppel is.
Kies asseblief ’n rekening om in te teken:
Tik asseblief jou nuwe wagwoord in. Dit moet ten minste 8 karakters lank wees.
STUURWIEL is ’n platform vir goedgekeurde handelaars wat aan ’n franchise behoort.
Elke Porsche wat op die STUURWIEL-platform geadverteer word, word eksklusief deur LSM Distributors aangebied, wat 4 Porsche- sentrums in Suid-Afrika het.
Slegs dié Porsche-sentrums kan fabriekswaarborge en ’n Porsche Drive-plan uitreik vir elke ryding wat geadverteer word.
As dit by dié pragtige handelsmerk kom, werk STUURWIEL uitsluitlik met die beste.
E-pos ons by [email protected] as jy daaraan dink om jou goed opgepaste Porsche te verkoop.