Wanneer ons hier is vir jou:
- Maandag tot Vrydag 08.00 – 17.00
- Saterdag 08.30 – 13.00
- Sondag Gesluit
- Openbare vakansiedae Gesluit
M5 Auto gepantserde voertuie is ’n gewilde keuse vir motoriste wat op soek is na stylvolle, betroubare en hoë kwaliteit beskerming in gevaarlike situasies. Ons spesialiseer daarin om gewone passasiersvoertuie om te bou na gepantserde voertuie wat die eksterne voorkoms behou, terwyl dit steeds optimale sekuriteit bied. Met ons dienste kan jy verbeterde beskerming geniet sonder om aandag op die paaie te trek. Ons nooi jou uit om ons toonbank in Boksburg, Johannesburg te besoek, waar ons voorraad gereed beskikbaar is.
Ons het verskeie rekenings gevind wat aan dié e-posadres gekoppel is.
Kies asseblief ’n rekening om in te teken:
Tik asseblief jou nuwe wagwoord in. Dit moet ten minste 8 karakters lank wees.
STUURWIEL is ’n platform vir goedgekeurde handelaars wat aan ’n franchise behoort.
Elke Porsche wat op die STUURWIEL-platform geadverteer word, word eksklusief deur LSM Distributors aangebied, wat 4 Porsche- sentrums in Suid-Afrika het.
Slegs dié Porsche-sentrums kan fabriekswaarborge en ’n Porsche Drive-plan uitreik vir elke ryding wat geadverteer word.
As dit by dié pragtige handelsmerk kom, werk STUURWIEL uitsluitlik met die beste.
E-pos ons by [email protected] as jy daaraan dink om jou goed opgepaste Porsche te verkoop.