Wanneer ons hier is vir jou:
- Maandag tot Vrydag 08.00 – 17.00
- Saterdag 08.30 – 13.00
- Sondag Gesluit
- Openbare vakansiedae Gesluit
M5 Auto is ’n toonaangewende voertuigkoper en -verkoper in Boksburg, Gauteng, wat spesialiseer in hoë kwaliteit en goed-versorgde gebruikte voertuie vir alle begrotings. Ons ervare span bied jou betroubare advies om jou te help om ’n voertuig te vind wat by jou leefstyl pas. Ons is deel van die SCW Mobility-groep van maatskappye en is geakkrediteer by alle groot banke.
Ons het verskeie rekenings gevind wat aan dié e-posadres gekoppel is.
Kies asseblief ’n rekening om in te teken:
Tik asseblief jou nuwe wagwoord in. Dit moet ten minste 8 karakters lank wees.
STUURWIEL is ’n platform vir goedgekeurde handelaars wat aan ’n franchise behoort.
Elke Porsche wat op die STUURWIEL-platform geadverteer word, word eksklusief deur LSM Distributors aangebied, wat 4 Porsche- sentrums in Suid-Afrika het.
Slegs dié Porsche-sentrums kan fabriekswaarborge en ’n Porsche Drive-plan uitreik vir elke ryding wat geadverteer word.
As dit by dié pragtige handelsmerk kom, werk STUURWIEL uitsluitlik met die beste.
E-pos ons by [email protected] as jy daaraan dink om jou goed opgepaste Porsche te verkoop.