Wanneer ons hier is vir jou:
- Maandag tot Vrydag 08.00 – 17.00
- Saterdag 08.30 – 13.00
- Sondag Gesluit
- Openbare vakansiedae Gesluit
Ons het ons deure in Oktober 2020 in Paarl geopen en saam met Mahindra Worcester dek ons ’n groot gebied. Ons doen sake regoor Suid-Afrika en is bevoorreg om ondersteuning van baie metro-kliënte te ontvang. As ’n klein dorpie-onderneming is ons trots daarop om ons gemeenskap en kliënte persoonlike aandag en die beste kliëntediens te bied. Ons doel is om hoë vlakke van tevredenheid te verseker, wat lei tot langtermynverhoudings.
Ons het verskeie rekenings gevind wat aan dié e-posadres gekoppel is.
Kies asseblief ’n rekening om in te teken:
Tik asseblief jou nuwe wagwoord in. Dit moet ten minste 8 karakters lank wees.
STUURWIEL is ’n platform vir goedgekeurde handelaars wat aan ’n franchise behoort.
Elke Porsche wat op die STUURWIEL-platform geadverteer word, word eksklusief deur LSM Distributors aangebied, wat 4 Porsche- sentrums in Suid-Afrika het.
Slegs dié Porsche-sentrums kan fabriekswaarborge en ’n Porsche Drive-plan uitreik vir elke ryding wat geadverteer word.
As dit by dié pragtige handelsmerk kom, werk STUURWIEL uitsluitlik met die beste.
E-pos ons by [email protected] as jy daaraan dink om jou goed opgepaste Porsche te verkoop.