Wanneer ons hier is vir jou:
- Maandag tot Vrydag 08.00 – 17.00
- Saterdag 08.30 – 13.00
- Sondag Gesluit
- Openbare vakansiedae Gesluit
Mekor Suzuki spesialiseer in die verkoop van nuwe en gebruikte voertuie. Ons bied ook 'n volledige reeks dienste wat met motorvoertuie verband hou. Sedert ons ontstaan streef ons daarna om ons kliënte se verwagtinge te oortref en elke belofte wat ons maak, na te kom. Ons verkoop jaarliks 'n groot aantal voertuie, en ons verkoopsyfers is 'n bewys van ons kliëntgerigte benadering. Ons doel is om langdurige verhoudings met ons kliënte te bou, en ons is oortuig daarvan dat sodra jy besluit om 'n Suzuki-voertuig te koop, jy nie sal terugkyk nie. Ons bly daartoe verbind om ons kliënte met professionaliteit en integriteit te bedien, en dit is hierdie toewyding wat ons gebring het waar ons vandag is.
Ons het verskeie rekenings gevind wat aan dié e-posadres gekoppel is.
Kies asseblief ’n rekening om in te teken:
Tik asseblief jou nuwe wagwoord in. Dit moet ten minste 8 karakters lank wees.
STUURWIEL is ’n platform vir goedgekeurde handelaars wat aan ’n franchise behoort.
Elke Porsche wat op die STUURWIEL-platform geadverteer word, word eksklusief deur LSM Distributors aangebied, wat 4 Porsche- sentrums in Suid-Afrika het.
Slegs dié Porsche-sentrums kan fabriekswaarborge en ’n Porsche Drive-plan uitreik vir elke ryding wat geadverteer word.
As dit by dié pragtige handelsmerk kom, werk STUURWIEL uitsluitlik met die beste.
E-pos ons by [email protected] as jy daaraan dink om jou goed opgepaste Porsche te verkoop.