Wanneer ons hier is vir jou:
- Maandag tot Vrydag 08.00 – 17.00
- Saterdag 08.30 – 13.00
- Sondag Gesluit
- Openbare vakansiedae Gesluit
Suzuki Kenilworth is geleë op die hoek van Chichester- en Garfield-weg in Kaapstad. Ons verstaan ons kliënte se behoeftes en ons mik daarop om ’n gerieflike ligging te bied wat aan hul groeiende vereistes voldoen. Ons voertuie is van die hoogste gehalte en ons bied ’n reeks betroubare nuwe en gebruikte voertuie aan wat jou beslis sal laat glimlag. Ons motors is beskikbaar teen mededingende pryse en ons soek voortdurend na maniere om jou geld te spaar en jou die beste aanbiedinge te bring. Jy kan ons webwerf besoek om meer uit te vind oor die aanbiedinge wat ons het, of jy kan ons skakel om uit te vind of ons het wat jy soek. Ons pas selfs aanbiedinge spesiaal vir jou aan, so vra gerus wanneer jy ons skakel. Jy kan ook ’n aanlynvorm invul en ons sal so gou moontlik by jou terugkom.
Ons het verskeie rekenings gevind wat aan dié e-posadres gekoppel is.
Kies asseblief ’n rekening om in te teken:
Tik asseblief jou nuwe wagwoord in. Dit moet ten minste 8 karakters lank wees.
STUURWIEL is ’n platform vir goedgekeurde handelaars wat aan ’n franchise behoort.
Elke Porsche wat op die STUURWIEL-platform geadverteer word, word eksklusief deur LSM Distributors aangebied, wat 4 Porsche- sentrums in Suid-Afrika het.
Slegs dié Porsche-sentrums kan fabriekswaarborge en ’n Porsche Drive-plan uitreik vir elke ryding wat geadverteer word.
As dit by dié pragtige handelsmerk kom, werk STUURWIEL uitsluitlik met die beste.
E-pos ons by [email protected] as jy daaraan dink om jou goed opgepaste Porsche te verkoop.