Wanneer ons hier is vir jou:
- Maandag tot Vrydag 08.00 – 17.00
- Saterdag 08.30 – 13.00
- Sondag Gesluit
- Openbare vakansiedae Gesluit
Geleë in die Kaapse Wynlande en onder leiding van Handelaarhoof Estienne Cronjé, is Mercedes-Benz Paarl ’n vlagskip en bekroonde handelaar. Die span by Mercedes-Benz Paarl leef die motto, Die Beste of Niks en sal alles doen om elke kliënt die Sterbehandeling te gee. Van verkope tot diens, of net ’n vriendelike koppie koffie, ons sien uit daarna om jou by Mercedes-Benz Paarl te verwelkom.
Ons het verskeie rekenings gevind wat aan dié e-posadres gekoppel is.
Kies asseblief ’n rekening om in te teken:
Tik asseblief jou nuwe wagwoord in. Dit moet ten minste 8 karakters lank wees.
STUURWIEL is ’n platform vir goedgekeurde handelaars wat aan ’n franchise behoort.
Elke Porsche wat op die STUURWIEL-platform geadverteer word, word eksklusief deur LSM Distributors aangebied, wat 4 Porsche- sentrums in Suid-Afrika het.
Slegs dié Porsche-sentrums kan fabriekswaarborge en ’n Porsche Drive-plan uitreik vir elke ryding wat geadverteer word.
As dit by dié pragtige handelsmerk kom, werk STUURWIEL uitsluitlik met die beste.
E-pos ons by [email protected] as jy daaraan dink om jou goed opgepaste Porsche te verkoop.