Wanneer ons hier is vir jou:
- Maandag tot Vrydag 08.00 – 17.00
- Saterdag 08.30 – 13.00
- Sondag Gesluit
- Openbare vakansiedae Gesluit
As jy op soek is na uitmuntende diens, die nuutste splinternuwe en kwaliteit gebruikte voertuie, kyk nie verder nie. MUJI VW Ladysmith word gelei deur Willem Bosch en sy uitsonderlike verkoops-span. Verkope is waar dit begin, en dan het jy die ondersteuning van na-verkope diens nodig. Met vriendelike personeel en opgelei tegnici sal jy diens van die hoogste gehalte ervaar. Kom loer in, geniet ’n koppie koffie en ’n geselsie – ons belowe jy gaan met ’n glimlag weg!
Kies jou verkoopsverteenwoordiger van MUJI VW Ladysmith
No sales representatives available
Begin jou WhatsApp-gesprek met MUJI VW Ladysmith
Ons het verskeie rekenings gevind wat aan dié e-posadres gekoppel is.
Kies asseblief ’n rekening om in te teken:
Tik asseblief jou nuwe wagwoord in. Dit moet ten minste 8 karakters lank wees.
STUURWIEL is ’n platform vir goedgekeurde handelaars wat aan ’n franchise behoort.
Elke Porsche wat op die STUURWIEL-platform geadverteer word, word eksklusief deur LSM Distributors aangebied, wat 4 Porsche- sentrums in Suid-Afrika het.
Slegs dié Porsche-sentrums kan fabriekswaarborge en ’n Porsche Drive-plan uitreik vir elke ryding wat geadverteer word.
As dit by dié pragtige handelsmerk kom, werk STUURWIEL uitsluitlik met die beste.
E-pos ons by [email protected] as jy daaraan dink om jou goed opgepaste Porsche te verkoop.