Wanneer ons hier is vir jou:
- Maandag tot Vrydag 08.00 – 17.00
- Saterdag 08.30 – 13.00
- Sondag Gesluit
- Openbare vakansiedae Gesluit
Nash Nissan is geleë by Voortrekkerweg 3, Alberton. Ons bedien die Alberton-gemeenskap en omliggende gebiede al vir meer as 32 jaar, en beskou baie van ons kliënte as familie weens ons langstaande verhoudings. Ons handelaar bied die volledige reeks motorverwante dienste aan, so ons is toegerus om nuwe en gebruikte voertuie te verkoop, voertuie te diens en te herstel, en kliënte te help met finansiering en versekering van voertuie.
Kies jou verkoopsverteenwoordiger van Nash Nissan
Martin Liebenberg
Begin WhatsApp-gesprek met Martin
Begin jou WhatsApp-gesprek met Nash Nissan
Ons het verskeie rekenings gevind wat aan dié e-posadres gekoppel is.
Kies asseblief ’n rekening om in te teken:
Tik asseblief jou nuwe wagwoord in. Dit moet ten minste 8 karakters lank wees.
STUURWIEL is ’n platform vir goedgekeurde handelaars wat aan ’n franchise behoort.
Elke Porsche wat op die STUURWIEL-platform geadverteer word, word eksklusief deur LSM Distributors aangebied, wat 4 Porsche- sentrums in Suid-Afrika het.
Slegs dié Porsche-sentrums kan fabriekswaarborge en ’n Porsche Drive-plan uitreik vir elke ryding wat geadverteer word.
As dit by dié pragtige handelsmerk kom, werk STUURWIEL uitsluitlik met die beste.
E-pos ons by [email protected] as jy daaraan dink om jou goed opgepaste Porsche te verkoop.