Wanneer ons hier is vir jou:
- Maandag tot Vrydag 08.00 – 17.00
- Saterdag 08.30 – 13.00
- Sondag Gesluit
- Openbare vakansiedae Gesluit
Nissan Tokai is ’n bekroonde handelaar met sy basis in Tokai en verteenwoordig met trots die handelsmerk Nissan. Of dit nou verkoop, diens of die aankoop van oorspronklike onderdele is, jy kan verseker wees dat ons wêreldklas kliëntediens eenvoudig nêrens anders gevind kan word nie. Enige handelaar kan jou ’n voertuig bied, maar ons bied jou die geleentheid om deel te word van die Nissan Tokai-familie wat al meer as 25 jaar groei.
Ons het verskeie rekenings gevind wat aan dié e-posadres gekoppel is.
Kies asseblief ’n rekening om in te teken:
Tik asseblief jou nuwe wagwoord in. Dit moet ten minste 8 karakters lank wees.
STUURWIEL is ’n platform vir goedgekeurde handelaars wat aan ’n franchise behoort.
Elke Porsche wat op die STUURWIEL-platform geadverteer word, word eksklusief deur LSM Distributors aangebied, wat 4 Porsche- sentrums in Suid-Afrika het.
Slegs dié Porsche-sentrums kan fabriekswaarborge en ’n Porsche Drive-plan uitreik vir elke ryding wat geadverteer word.
As dit by dié pragtige handelsmerk kom, werk STUURWIEL uitsluitlik met die beste.
E-pos ons by [email protected] as jy daaraan dink om jou goed opgepaste Porsche te verkoop.