Wanneer ons hier is vir jou:
- Maandag tot Vrydag 08.00 – 17.00
- Saterdag 08.30 – 13.00
- Sondag Gesluit
- Openbare vakansiedae Gesluit
Ons missie is om ons nuwe en bestaande kliënte van die beste produkte en dienste te voorsien, saam met die beste motorwaarde. Ons bou langtermynverhoudings met kliënte, personeel en verskaffers, wat strategies is vir ons besigheidsontwikkeling. Ons span sal altyd die beste voertuig vir jou aanbeveel en elke voordeel en nadeel van elke voertuig waarop jy belang stel, uitwys sodat jy ’n ingeligte besluit kan neem. Ons beskik oor moderne werkswinkels en onderdeeldepartemente by al ons handelaars. Ons verseker dat ons kliënte elke keer ’n uitsonderlike ervaring het... "Waar kliënte familie word."
Kies jou verkoopsverteenwoordiger van Parkview Auto Vereeniging
No sales representatives available
Begin jou WhatsApp-gesprek met Parkview Auto Vereeniging
Ons het verskeie rekenings gevind wat aan dié e-posadres gekoppel is.
Kies asseblief ’n rekening om in te teken:
Tik asseblief jou nuwe wagwoord in. Dit moet ten minste 8 karakters lank wees.
STUURWIEL is ’n platform vir goedgekeurde handelaars wat aan ’n franchise behoort.
Elke Porsche wat op die STUURWIEL-platform geadverteer word, word eksklusief deur LSM Distributors aangebied, wat 4 Porsche- sentrums in Suid-Afrika het.
Slegs dié Porsche-sentrums kan fabriekswaarborge en ’n Porsche Drive-plan uitreik vir elke ryding wat geadverteer word.
As dit by dié pragtige handelsmerk kom, werk STUURWIEL uitsluitlik met die beste.
E-pos ons by [email protected] as jy daaraan dink om jou goed opgepaste Porsche te verkoop.