Wanneer ons hier is vir jou:
- Maandag tot Vrydag 08.00 – 17.00
- Saterdag 08.30 – 13.00
- Sondag Gesluit
- Openbare vakansiedae Gesluit
Hier by Toyota Piet Retief waarborg ons die mees professionele diens, ondersteun deur ongelooflik vriendelike personeel. Ons het ons prosesse gestroomlyn en pryse verlaag om jou tyd en geld te spaar. Besoek ons vandag om die nuutste Toyota-modelle te besigtig en meer te leer danksy die spesifikasies wat ons voorsien. Dis nie al nie – finansiering kan gereël word, inruiltransaksies is welkom, en waarborge en diensplanne is beskikbaar. Ons doen alles in ons vermoë om seker te maak jou ervaring met ons is vlot, sonder moeite, en dat jy met 'n groot glimlag by ons uitstap.
Ons het verskeie rekenings gevind wat aan dié e-posadres gekoppel is.
Kies asseblief ’n rekening om in te teken:
Tik asseblief jou nuwe wagwoord in. Dit moet ten minste 8 karakters lank wees.
STUURWIEL is ’n platform vir goedgekeurde handelaars wat aan ’n franchise behoort.
Elke Porsche wat op die STUURWIEL-platform geadverteer word, word eksklusief deur LSM Distributors aangebied, wat 4 Porsche- sentrums in Suid-Afrika het.
Slegs dié Porsche-sentrums kan fabriekswaarborge en ’n Porsche Drive-plan uitreik vir elke ryding wat geadverteer word.
As dit by dié pragtige handelsmerk kom, werk STUURWIEL uitsluitlik met die beste.
E-pos ons by [email protected] as jy daaraan dink om jou goed opgepaste Porsche te verkoop.