Wanneer ons hier is vir jou:
- Maandag tot Vrydag 08.00 – 17.00
- Saterdag 08.30 – 13.00
- Sondag Gesluit
- Openbare vakansiedae Gesluit
Tommy Martin Isuzu is geleë op die hoek van Christiaan De Wet- en Blueberrystraat in Honeydew. Ons handelaar is regoor die pad van die Eagle Canyon Gholflandgoed. Ons bedien die Honeydew-gemeenskap en omliggende gebiede al vir meer as 20 jaar en beskou baie van ons kliënte as familie weens ons langtermynverhoudings. Ons handelaar bied die volle reeks motorverwante dienste aan, en is toegerus om nuwe, demonstrasie- en gebruikte voertuie te verkoop, voertuie te diens en te herstel, asook kliënte te help met finansiering en versekering.
Ons het verskeie rekenings gevind wat aan dié e-posadres gekoppel is.
Kies asseblief ’n rekening om in te teken:
Tik asseblief jou nuwe wagwoord in. Dit moet ten minste 8 karakters lank wees.
STUURWIEL is ’n platform vir goedgekeurde handelaars wat aan ’n franchise behoort.
Elke Porsche wat op die STUURWIEL-platform geadverteer word, word eksklusief deur LSM Distributors aangebied, wat 4 Porsche- sentrums in Suid-Afrika het.
Slegs dié Porsche-sentrums kan fabriekswaarborge en ’n Porsche Drive-plan uitreik vir elke ryding wat geadverteer word.
As dit by dié pragtige handelsmerk kom, werk STUURWIEL uitsluitlik met die beste.
E-pos ons by [email protected] as jy daaraan dink om jou goed opgepaste Porsche te verkoop.