Abarth logo

Abarth

Die Abarth-reeks is verfris en is nou op ’n prima vlak.

Dit is uniek, maar onmiskenbaar Abarth – en dís wat tel.

Nuwe mondering met vars interieur voeg styl en persoonlikheid tot dié reeks.

Stuurwiel is trots daarop om hierdie nisaanbiedings op ons webtuiste te vertoon.

 

Models

2 resultate
  • 124 Image

    124

    Die Abarth 124 Spider is ’n liggewig, agterwielaangedrewe roadster wat Italiaanse styl met opwindende werkverrigting kombineer. Dit wor... Lees meer

    Die Abarth 124 Spider is ’n liggewig, agterwielaangedrewe roadster wat Italiaanse styl met opwindende werkverrigting kombineer. Dit word aangedryf deur ’n turbo-aangejaagde 1.4-liter enjin wat 170 perdekrag lewer vir vinnige versnelling en skerp hantering. Met sy sportvering, aggressiewe ontwerp en kenmerkende skerpioen-embleem bied die Abarth 124 suiwer oopdak-pret en die gees van ’n ware sportklassieker.

    Lees minder

    Beskikbare voertuie: 0

  • Punto Image

    Punto

    Abarth se baie seldsame versamelstuk blitsbuks.Slegs 10 van hierdie Punto Scorpione modelle het die Suid Afrikaanse mark bereik. Wat hu... Lees meer

    Abarth se baie seldsame versamelstuk blitsbuks.

    Slegs 10 van hierdie Punto Scorpione modelle het die Suid Afrikaanse mark bereik. Wat hul baie skaars versamelmotors maak, vir die Italiaanse klein verrigtingmotor fynproewer.

    Hierdie Punto Scorpione modelle het almal redelik myle op, maar die bestuurservaring is steeds sterk. Met Fiat se 1.4-liter turbopetrol MultiAir enjin (132kW/2740Nm), is versneller aksie baie goed teen lae spoed. Dit word aangehelp deur die 6-spoed handrat se nou ratverhoudings.

    Met laer vering en Koni skokbrekers is handtering, stuuraksie en ritgehalte baie goed, soos verwag met enige Abarth.

    Al die Punto Scorpione modelle in Suid Afrika is meer as tien jaar oud. As jy die moed en Geduld het om een te versorg binne die beperkte onderdeel verskaffingsketting vir Abarth/Fiat in Suid Afrika, is hierdie Italiaanse blitsbukse ‘n baie meer treffende versamelstuk as enige GTI of OPC tydgenoot.

    Lees minder

    Beskikbare voertuie: 0

KYK HIERNA

KOOP OF VERKOOP JOU VOERTUIG – DIE SLIM MANIER

Op soek na 'n splinternuwe voertuig!
Ons Voertuig Concierge diens neem die stres uit die koopproses deur die regte voertuig vir jou te vind en namens jou met ons betroubare handelaarsnetwerk te onderhandel. Dit bespaar jou tyd, geld en onnodige moeite.

Wil jy jou voertuig verkoop!
Ons is aktief op soek na lae kilometer, uitstekende gehalte voertuie, veral dié wat gemiddeld minder as 15 000 km per jaar ry. Ons bied 'n deursigtige, moeitevrye proses met mededingende aanbiedinge, sodat jy jou voertuig vinnig, maklik en teen die beste moontlike waarde kan verkoop.
Help

Hoe kan ons Jou help?

BEKYK VERGELYKINGS

VERGELYK RYGOED

Jy het rygoed gekies.

Geen rygoed is bygevoeg om te kan vergelyk nie

Sluit Vergelyk

VEELVULDIGE REKENINGS GEVIND Close button

Ons het verskeie rekenings gevind wat aan dié e-posadres gekoppel is.
Kies asseblief ’n rekening om in te teken:

    CHANGECARS logo
    Concierge service logo

    Voertuignavraagterugvoer

    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Ek is nie ’n blikbrein nie. Stuur hom vir ons! Klik asseblief dié boksie.
    CHANGECARS logo
    Concierge service logo

    TERUGVOER: HELP MY SOEK

    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Ek is nie ’n blikbrein nie. Stuur hom vir ons! Klik asseblief dié boksie.
    CHANGECARS logo
    Concierge service logo

    Logo
    Concierge service logo
    Close button

    Jou ryding is suksesvol opgelaai!

    Ons het ’n e-pos aan jou gestuur. Bevestig asseblief jou e-posadres.

    hammer-icon

    Geluk, hoor!

    Keer terug webtuiste toe.