Chevrolet logo

Chevrolet

Chevrolet is ’n fabrikaat wat baie Suid-Afrikaners nostalgies laat.

Noem maar op: Chevrolet het met uitstekende produkte soos trokke, SNV’s, sportmotors en so meer vorendag gekom.

GM het egter op 18 Mei 2017 aan Suid-Afrika onttrek, en hulle word werklik gemis.

Daar is egter heelwat gehalte-Chevrolets op die Stuurwiel-platform beskikbaar.

 

Models

1 resultate
  • Trailblazer Image

    Trailblazer

    Voor Chevrolet landuit is in 2017, was hierdie een van Fortuner se hoof teenstanders.Trailblazer is ‘n Chevrolet weergawe van Isuzu se ... Lees meer

    Voor Chevrolet landuit is in 2017, was hierdie een van Fortuner se hoof teenstanders.

    Trailblazer is ‘n Chevrolet weergawe van Isuzu se MU-X. Met al die betroubare onderstel kennis wat Isuzu het, van bakkies bou.

    Geen verassing dat Trailblazer besonder goeie grondpad ritvermoë het nie, vanweë die gedeelde MU-X onderstel.

    Bakvorm se ontwerp lyk steeds goed en Trailblazer se derde-ry sitplekke is ‘n baie beter ontwerp as Fortuner sin. Maar die bagasieruim is kleiner as Toyota se gewilde veldwa.

    Trailblazer se 2.8 turbodiesel wek ʼn skaflike 144kW, maar die 6-spoed outomatiese ratkas voel stadig om ratte te wissel, vergelykend met die jongste outomatiese ratkaste.

    Sleepvermoë is 3000kg, wat Trailblazer ‘n waardige keuse maak jy ‘n karavaan of groot boot moet trek. Veldryvermoë op die 4x4 weergawes word beperk deur die afwesigheid van ‘n agteras ewenaarslot.

    Tweedehandse Trailblazers’ bied ‘n baie goedkoper alternatief tot Fortuners’ van dieselfde ouderdom en myle. Met baie laer diefstalrisiko. Met oorwegend Isuzu meganika en onderdele, kan jy sonder moeite ‘n hoë kilometer Trailblazer aan die gang hou.

    Lees minder

    Beskikbare voertuie: 7

KYK HIERNA

KOOP OF VERKOOP JOU VOERTUIG – DIE SLIM MANIER

Op soek na 'n splinternuwe voertuig!
Ons Voertuig Concierge diens neem die stres uit die koopproses deur die regte voertuig vir jou te vind en namens jou met ons betroubare handelaarsnetwerk te onderhandel. Dit bespaar jou tyd, geld en onnodige moeite.

Wil jy jou voertuig verkoop!
Ons is aktief op soek na lae kilometer, uitstekende gehalte voertuie, veral dié wat gemiddeld minder as 15 000 km per jaar ry. Ons bied 'n deursigtige, moeitevrye proses met mededingende aanbiedinge, sodat jy jou voertuig vinnig, maklik en teen die beste moontlike waarde kan verkoop.
Help

Hoe kan ons Jou help?

BEKYK VERGELYKINGS

VERGELYK RYGOED

Jy het rygoed gekies.

Geen rygoed is bygevoeg om te kan vergelyk nie

Sluit Vergelyk

VEELVULDIGE REKENINGS GEVIND Close button

Ons het verskeie rekenings gevind wat aan dié e-posadres gekoppel is.
Kies asseblief ’n rekening om in te teken:

    CHANGECARS logo
    Concierge service logo

    Voertuignavraagterugvoer

    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Ek is nie ’n blikbrein nie. Stuur hom vir ons! Klik asseblief dié boksie.
    CHANGECARS logo
    Concierge service logo

    TERUGVOER: HELP MY SOEK

    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Ek is nie ’n blikbrein nie. Stuur hom vir ons! Klik asseblief dié boksie.
    CHANGECARS logo
    Concierge service logo

    Logo
    Concierge service logo
    Close button

    Jou ryding is suksesvol opgelaai!

    Ons het ’n e-pos aan jou gestuur. Bevestig asseblief jou e-posadres.

    hammer-icon

    Geluk, hoor!

    Keer terug webtuiste toe.