Datsun logo

Datsun

Datsun was die laekoste-Nissan-aanbod wat sowel ’n ekonomiese as goed gespesifiseerde produk belowe.

Die handelsmerk is weer in April 2022 onttrek, maar sal vir verskeie jare nog op Suid-Afrikaanse paaie te siene wees.

As jou sak druk, is die Datsun Go ’n baie betroubare produk om te oorweeg.

 

Models

2 resultate
  • Go Image

    Go

    Spotgoedkoop intreevlak motor deur Nissan se waarde afdeling.Go het die Datsun naam herstig in Suid Afrika. Maar ook baie vrae oor veil... Lees meer

    Spotgoedkoop intreevlak motor deur Nissan se waarde afdeling.

    Go het die Datsun naam herstig in Suid Afrika. Maar ook baie vrae oor veiligheid geskep tot die laaste Go modelle in 2022 verkoop is.

    Ontwikkel en gebou tot ‘n intreevlak begroting. Go het nie goeie strukturele botsingveiligheid nie. En die vroeë weergawes is sonder lugsakke of sluitweerremme in die mark gelewer.

    Koop slegs ‘n Go wat sluitweerremme, stabiliteitsbeheer en lugsakke het.

    Bougehalte is ondergemiddeld maar omdat Go so ‘n eenvoudige ontwerp is, kan meeste meganiese kwessies maklik genees word sonder duur onderdele.

    Die 1.2-litre 3-silinder enjins maak min krag en sukkel in Gauteng se dun lig.

    Meganies is die beste koop ‘n 5-spoed handrat, omdat die CVT weergawes se ratkaste duur instandhouding en vervanging in die lang duur benodig.

    Lees minder

    Beskikbare voertuie: 6

  • Go + Image

    Go +

    Goedkoop 7-sitplek voertuig van Nissan se afslag afdeling.Go+ is ‘n gunsteling onder laekoste vervoerverskaffers en Uber eienaars. Dit ... Lees meer

    Goedkoop 7-sitplek voertuig van Nissan se afslag afdeling.

    Go+ is ‘n gunsteling onder laekoste vervoerverskaffers en Uber eienaars. Dit beteken dat meeste van die Go+ voertuie wat te koop is, hoe myle het.

    As jy op die hoëveld woon, moet jy mooi dink oor die Go+ se krag-tot-massa verhouding. Veral wanner dit volgelaai is met 7 volwasse passasiers.

    Die 1.2-liter petrol enjin wek slegs 50kW. En op die hoëveld gaan jy ten minste 10-15% van daai krag verloor, as gevolg van dun lug. Die gevolg is dat ‘n volgelaaide Go+ amper geen snelweg verrigting of verbysteekvermoë het nie.

    Eenvoudige meganika maak instandhouding redelik oningewikkeld. Maar die CVT ratkaste is ‘n swakplek, veral soos die myle begin ophoop.

    As jy werklik ‘n Go+ se winskoop 7-sitplek kenmerke benodig, koop liefs die 5-spoed handrat.

    Lees minder

    Beskikbare voertuie: 2

KYK HIERNA

KOOP OF VERKOOP JOU VOERTUIG – DIE SLIM MANIER

Op soek na 'n splinternuwe voertuig!
Ons Voertuig Concierge diens neem die stres uit die koopproses deur die regte voertuig vir jou te vind en namens jou met ons betroubare handelaarsnetwerk te onderhandel. Dit bespaar jou tyd, geld en onnodige moeite.

Wil jy jou voertuig verkoop!
Ons is aktief op soek na lae kilometer, uitstekende gehalte voertuie, veral dié wat gemiddeld minder as 15 000 km per jaar ry. Ons bied 'n deursigtige, moeitevrye proses met mededingende aanbiedinge, sodat jy jou voertuig vinnig, maklik en teen die beste moontlike waarde kan verkoop.
Help

Hoe kan ons Jou help?

BEKYK VERGELYKINGS

VERGELYK RYGOED

Jy het rygoed gekies.

Geen rygoed is bygevoeg om te kan vergelyk nie

Sluit Vergelyk

VEELVULDIGE REKENINGS GEVIND Close button

Ons het verskeie rekenings gevind wat aan dié e-posadres gekoppel is.
Kies asseblief ’n rekening om in te teken:

    CHANGECARS logo
    Concierge service logo

    Voertuignavraagterugvoer

    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Ek is nie ’n blikbrein nie. Stuur hom vir ons! Klik asseblief dié boksie.
    CHANGECARS logo
    Concierge service logo

    TERUGVOER: HELP MY SOEK

    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Ek is nie ’n blikbrein nie. Stuur hom vir ons! Klik asseblief dié boksie.
    CHANGECARS logo
    Concierge service logo

    Logo
    Concierge service logo
    Close button

    Jou ryding is suksesvol opgelaai!

    Ons het ’n e-pos aan jou gestuur. Bevestig asseblief jou e-posadres.

    hammer-icon

    Geluk, hoor!

    Keer terug webtuiste toe.