Ducati
Ducati is bekend vir sy unieke ontwerpe.
Die klassieke voorkoms en gevoel maak reg oor die wêreld van hulle ’n onmiddellik herkenbare simbool van styl en houding.
Met ’n kragtige L-tweelingenjin, tralieraamwerk, desmodromiese klepbeheerstelsel en ’n onteenseglike Italiaanse flair staan dié motorfietse bo die skare uit.
Models
Modelle is binnekort hier – loer intussen deur alle voertuie hier vir Ducati.