Fiat logo

Fiat

Fiat is een van die uitstaande handelsmerke – en vir ’n legio goeie redes. As jy ’n Fiat besit, doen jy goed.

Dié handelsmerk het deurlopend vooruitgang gemaak wat produkaanbod betref, en dit is die moeite werd om dit te ondersoek.

Stuurwiel is trots daarop om ’n keur van welversorgde Fiat-voertuie van ons vyfsterhandelaars ten toon te stel.

 

Models

1 resultate
  • 500 Image

    500

    Fiat se beroemde klein stadsmotor met reuse karakter, gehalte ingenieurswese, en 7 lugsakke.Slim verpakking en ontwerp gee die 500 baie... Lees meer

    Fiat se beroemde klein stadsmotor met reuse karakter, gehalte ingenieurswese, en 7 lugsakke.

    Slim verpakking en ontwerp gee die 500 baie goeie dinamiese bestuursgevoel, selfs teen hoe snelhede. Sonder om enige van daai ratse binnestad bestuursvermoë in te boet.

    Klein 9.3m draaisirkel maak dit spotmaklik om ‘n 500 in die nouste ondergrondse parkeergarage te parkeer.

    Oorspronklik en kunstige bakvorm en ontwerp sal nooit sal verouder nie en die gehalte bestuurservaring maak ‘n 500 meer pret om te besit as voertuie wat driemaal die prys is. Veral as jy daagliks moet middestad toe pendel, waar die 500 se klein afmetings van groot voordeel is.

    Twee enjinkeuses, maar die ene om te hê is die 875cc turbopetrol. Hierdie twee silinder enjins maak goeie syfers (62kW/145Nm) en verloor geen krag op die hoëveld nie. Met 500 se liggewig ontwerp, is versneller reaksie verbasend goed vir so ‘n klein voertuig.

    As jy langtermyn 500 eienaarskap oorweeg, is die lae silindertelling ook ‘n voordeel. Met twee pleks van vier-silinders, is daar die helfte soveel kleppe en ander meganiese slytasie onderdele om in die enjin te vervang, oor die langduur.

    Lae verkope beteken dat die verskaffingsketting van 500 ondele klein is, met onderdele wat duur kan wees. Maar daar is ook die voordeel dat 500 ‘n voertuig met baie karakter is, wat amper geen kaping of diefstalrisiko het nie.

    Die beste koop is ‘n 0.9l Club in die helderste kleur wat jy kan kies. Vermy die kabriolet weergawes met hul sagte dak seile.

    Lees minder

    Beskikbare voertuie: 15

KYK HIERNA

KOOP OF VERKOOP JOU VOERTUIG – DIE SLIM MANIER

Op soek na 'n splinternuwe voertuig!
Ons Voertuig Concierge diens neem die stres uit die koopproses deur die regte voertuig vir jou te vind en namens jou met ons betroubare handelaarsnetwerk te onderhandel. Dit bespaar jou tyd, geld en onnodige moeite.

Wil jy jou voertuig verkoop!
Ons is aktief op soek na lae kilometer, uitstekende gehalte voertuie, veral dié wat gemiddeld minder as 15 000 km per jaar ry. Ons bied 'n deursigtige, moeitevrye proses met mededingende aanbiedinge, sodat jy jou voertuig vinnig, maklik en teen die beste moontlike waarde kan verkoop.
Help

Hoe kan ons Jou help?

BEKYK VERGELYKINGS

VERGELYK RYGOED

Jy het rygoed gekies.

Geen rygoed is bygevoeg om te kan vergelyk nie

Sluit Vergelyk

VEELVULDIGE REKENINGS GEVIND Close button

Ons het verskeie rekenings gevind wat aan dié e-posadres gekoppel is.
Kies asseblief ’n rekening om in te teken:

    CHANGECARS logo
    Concierge service logo

    Voertuignavraagterugvoer

    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Ek is nie ’n blikbrein nie. Stuur hom vir ons! Klik asseblief dié boksie.
    CHANGECARS logo
    Concierge service logo

    TERUGVOER: HELP MY SOEK

    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Ek is nie ’n blikbrein nie. Stuur hom vir ons! Klik asseblief dié boksie.
    CHANGECARS logo
    Concierge service logo

    Logo
    Concierge service logo
    Close button

    Jou ryding is suksesvol opgelaai!

    Ons het ’n e-pos aan jou gestuur. Bevestig asseblief jou e-posadres.

    hammer-icon

    Geluk, hoor!

    Keer terug webtuiste toe.